Fletching van pyle
Posted: Tue May 03, 2011 7:51 am
Ek verwys na die spoed van pyle gesprek vroeer die maand.
Met die speel van die spoed van pyle het ek een van my pyle se een flecth afgeskiet, maar voort gegaan om met die pyl te skiet>
Met die drie fletches op was die spoed van die pyl 263,264,264,264,265 en met die een fletch af (net wtee fletches die spoed soos volg 264,264,264,264,264. Wat die akkuraatheid van die pyl betref was dit presies dieselfde met die twee en drie fletches. (2 duim).
Weet iemand van spesifieke inligting rondom toetse in die verband? Ander vrae is
1. Indien dit so konstant bly is daar nie moontlik voordeelin minder geraas nie?
2. As daar net twee fletches op is en dit presies 100% regoor mekaar is, sal dit nie nog beter wees nie?
3. Wat van as daar 4 fletches op gesit word.
Net so van die os op die jas die naweek gaan vlakvark skiet met die boog : 264 M / sekonde, 60lb, Hoydt Maxxis 35. Gewig van pyl 456 g. Die pyl is regdeur die groot beer deur die longe en slagare, en vark het 30 meter verder gele.