Page 1 of 1

2 varkies - .270 130 sst

Posted: Mon Apr 20, 2015 9:16 pm
by dehacked
Ek was gelukkig om die naweek 2 varkies te kon skiet in die Gobabis omgewing. Varkie een waarvan ek 'n foto aanheg is op so 20m geskiet. Varkie 2 op so 30-40m aant hardloop. Patroon het hoog blad en rug getref en ontplof. Een groot gat en baie gemors. Sal maar nou alles wat ek wil eet met Spartans skiet.
3202015201452.jpg

Re: 2 varkies - .270 130 sst

Posted: Mon Apr 20, 2015 9:32 pm
by James Wilson
Laai daardie selfde lading vir my vrou se 270. Uitstekend!