Page 1 of 1

Roepkursus in Williston die 15- en 16de Mei 2015

Posted: Sat Apr 18, 2015 12:57 pm
by tafjak
Kontakpersoon : DeWitt
082 ag77 33 00

Mooiloop

Re: Roepkursus in Calvinia die 15- en 16de Mei 2015

Posted: Sat Apr 18, 2015 1:23 pm
by Hein M.
My broer sal daar wees ;)

Re: Roepkursus in Williston die 15- en 16de Mei 2015

Posted: Sat Apr 18, 2015 2:52 pm
by tafjak
Jammer kerels, kursus net gou geskuif Williston toe, glo nie plek nou in Calvinia nie.

Mooiloop

Re: Roepkursus in Williston die 15- en 16de Mei 2015

Posted: Sun May 17, 2015 11:08 am
by Dewitt
Baie geslaagde kursus aangebied op Williston, 20 stuks het dit bygewoon. Baie dankie Taffie dat jy jou kennis met ons kom deel het, dit was baie insiggewend. Hy roep toe sommer twee in en skiet hul beide nog raak ook ++>: - daai Dasher gooi ver houe. As ons mekaar so kan aanhou help, gaan die jakkalse nog swaar kry.

Groete
Dewitt

Re: Roepkursus in Williston die 15- en 16de Mei 2015

Posted: Mon May 18, 2015 11:08 am
by tafjak
Dankie Dewitt

Kursus was goed gereel en tot ge-cater vir die 308 manne.

Mooiloop