Page 1 of 1
Artikel- How much does group size matter
Posted: Thu Apr 16, 2015 3:04 pm
by NJ_v_N
Re: Artikel- How much does group size matter
Posted: Thu Apr 16, 2015 3:38 pm
by Skywalker
Baie interessant.
Dankie
Re: Artikel- How much does group size matter
Posted: Thu Apr 16, 2015 4:04 pm
by Eugene
Vir LA skiet (eintlik meer jag) is die eerste skoot met 'n koue loop, baie meer belangrik as klein groepe. Klein groepering is vir my persoonlik maar net 'n aanduiding dat die lading korrek is en dat die skut alles konstant doen. Brain Litz het 'n mooi diagram waar die verskille tussen presisie en akkuraatheid uitgebeeld word. Presisie sonder akkuraatheid, beteken nie veel nie....
Re: Artikel- How much does group size matter
Posted: Thu Apr 16, 2015 4:09 pm
by Riaan Kriel
Baie interessant en verseker nie die uitkoms wat ek sou verwag nie. Dankie vir die deel.
Re: Artikel- How much does group size matter
Posted: Thu Apr 16, 2015 5:11 pm
by Arnold
Hierdie is iets wat die meeste ervare top skuts weet en dit maak nie saak hoeveel keer hulle dit vir beginners sĂȘ nie glo die beginners dat beter toerusting hulle beter gaan laat skiet.
Tog is dit ook duidelik dat hoe kleiner jou teiken hoe meer baat jy by n akurate geweer.
Re: Artikel- How much does group size matter
Posted: Thu Apr 16, 2015 6:59 pm
by NJ_v_N
Arnold wrote:
Tog is dit ook duidelik dat hoe kleiner jou teiken hoe meer baat jy by n akurate geweer.
En wind lees is die groot trick om shots op die teiken te hou. Ongeag hoe akuraat jou geweer is.
Re: Artikel- How much does group size matter
Posted: Fri Apr 17, 2015 8:33 am
by BeesBreet
Sjoe, baie dankie vir die een! Baie goeie leesstof!!!
Re: Artikel- How much does group size matter
Posted: Fri Apr 17, 2015 9:58 am
by NJ_v_N
Die Bryan Litz het n hele reeks van die tipe siumlasies en toetse gedoen en dit maak baie goeie leesstof hier is nog n paar vir die wat belangstel.
http://appliedballisticsllc.com/recreat ... e-studies/
Ek sal graag n stel van sy boeke aan die hande wil kry, maar ek betaal nie meer vir shipping as wat die boeke kos nie.
Re: Artikel- How much does group size matter
Posted: Fri Apr 17, 2015 10:02 am
by Arnold
Jy kan die boeke elektronies ook kry ...
Ek sal hou van sy sagteware maar teen $200 is dit n klomp geld.