Page 1 of 1
pistol grip haelgeweer
Posted: Wed Apr 15, 2015 8:17 pm
by Beretta
Manne wie kan my dalk help ek soek so n grip vir my Reminton
Dankie
Beretta
Re: pistol grip haelgeweer
Posted: Wed Apr 15, 2015 8:42 pm
by BRNO (Pierre)
As jy nie weet nie, hoe sal ons??
Re: pistol grip haelgeweer
Posted: Thu Jan 21, 2016 2:10 pm
by wallas
bestel een van usa af met brownels dit vat so 4-6 weeke
Re: pistol grip haelgeweer
Posted: Thu Jan 21, 2016 2:11 pm
by wallas
ek dink tac star het nogals lekker pistol grips mar kyk mar
Re: pistol grip haelgeweer
Posted: Thu Jan 21, 2016 8:58 pm
by kwagga
Beretta, ek het so rubber tipe pistol grip wat op my el-cheapo CBC pompaksie pas. Niks fancy nie.
Ek het dan ook so tipe van opvou kolf soortgelyk aaan wat op die R4 was.
Laat weet of dit is wat jy soek.
Re: pistol grip haelgeweer
Posted: Fri Jan 22, 2016 9:04 am
by Viking
Beretta,
Kyk op ebay of daar dalk 'n opsie vir jou haelgeweer is
Re: pistol grip haelgeweer
Posted: Fri Jan 22, 2016 1:44 pm
by Hugo
Manne die draad is al amper n jaar oud, ek reken Oom Beretta het reg gekom.