Page 1 of 1
Swarovski Z5 5-25 x 52 brh
Posted: Tue Apr 14, 2015 6:47 pm
by Swapo
Graag wil ek insette hoor ivm bogenoemde teleskoop. Eks in die proses ( geld bymekaar skraap ) om vir my die teleskoop te koop, so die persone wat ondervinding het of selfs een het kan maar laat weet.
Ek gaan my huidige ( vortex viper 6.5 - 20 x 44 ) vervang/upgrade na die Swarovski wat op my .243 AI is.
Ek dink ek soek net daardie "push" om in te spring, baie ponde om uit te haal!!
Dankie
Swapo
Re: Swarovski Z5 5-25 x 52 brh
Posted: Tue Apr 14, 2015 7:08 pm
by Johan243
Swapo
Ek het self een jy sal nie n fout maak nie,hulle is net nou baie duur.Baie helder en duidelik maar jy sal nie spyt wees nie
Johan
Re: Swarovski Z5 5-25 x 52 brh
Posted: Tue Apr 14, 2015 7:48 pm
by Williel
Field view is baie goed. Ken nie brx nie, ek het die bt en geniet dit baie veral met n lekker range finder. Koop maar gerus.
Re: Swarovski Z5 5-25 x 52 brh
Posted: Tue Apr 14, 2015 7:49 pm
by kopskoot
Swapo
Ek het n klomp sulke teleskope. Jy sal nie spyt wees nie!
Re: Swarovski Z5 5-25 x 52 brh
Posted: Tue Apr 14, 2015 9:02 pm
by Flip Fouche
Kopskoot
Leef jy nog??
Mooi loop.
Flip
Re: Swarovski Z5 5-25 x 52 brh
Posted: Tue Apr 14, 2015 9:47 pm
by Frikkie Coetzee
Jerome
Koop jy sal nooit spyt wees nie
Re: Swarovski Z5 5-25 x 52 brh
Posted: Tue Apr 14, 2015 10:04 pm
by Swapo
Dankie vir die terugvoering manne! Ek het 2 Z3's op my ander gewere en absoluut tevrede met hulle. Ekt nog nie deur n Z5 gekyk nie, maar wat ek van julle hoor is dit dan nou so.
Kopskoot en Johan23 het julle pms gekry, sal more wanneer ek by n groter keybord is ( nou op my selfoon ) antwoord op dit.
Kopskoot, ek sal more jou kontak nommer kry dan kan ons bietjie gesels $$$
Lekker aand
Re: Swarovski Z5 5-25 x 52 brh
Posted: Fri Apr 17, 2015 4:11 pm
by lechwe
Ek het myne gister gekry. Gaan op my 222-50 sit. Het tans n Z3 3-10x42 BRH op. Sien baie uit na die Z5. Moet se die Z3 het my 5 jaar van baie goeie diens gegee