Page 1 of 1

Rooikat raad gesoek

Posted: Tue Apr 14, 2015 3:28 pm
by Chris09
Goeie dag manne

Ek wil bietjie raad vra oor watter aas die beste sal werk as daar rooikat hokke gestel word? Met watter aas het julle die meeste sukses?

Mooi loop

Re: Rooikat raad gesoek

Posted: Tue Apr 14, 2015 3:30 pm
by Finfan
Rooikat uriene!

Re: Rooikat raad gesoek

Posted: Tue Apr 14, 2015 4:25 pm
by hebron
Ek maak my eie mengsel aan: 1/4 bloed; 1/4 lewer; 1/4 harsings; 1/4 varsvis deurmekaar gemeng en verouder vir n week voor gebruik. Vismeel werk ook goed / seagro wat jy op plante spuit, gemeng met water in n potjie met skaapwol agter in hok en onthou n stukkie blink papier / "tinfoil" om kat se aandag te trek.

Hoop jy kry sukses!