Lynx LX1 3-9X42
Posted: Sun Apr 12, 2015 7:04 pm
Hello Manne
Ek kan die bogenoemde teleskoop kry vir R1250 en hy is regtig mooi opgepas, die vergroting is reg maar sal hy n 375H&H se terugskop kan hanteer ?
Ek wil dit aankoop vir my pa se 375H&H.
Laat weet maar, dankie en groete