Stel belang in ph en probleem dier kursus in die kaap.
Posted: Sun Apr 12, 2015 12:03 pm
Dagsê manne
Ek sal baie graag wil kyk na kursuse waarmee ek my eie kennis kan verbreed sowel as om dalk in die toekoms van dit waarvoor ek lief is 'n lewe te maak. Ek sit in die wes kaap waar ek baie min hoor van enige kursuse in die lyn. Is daar dalk enige iemand wat my in die regte rigting kan wys.