Page 1 of 2

Vrystaat provinsiale regering Jag veiling 10 April 2015

Posted: Thu Apr 09, 2015 6:43 pm
by JacquesT (Stompe)
Naand manne.

Is daar nog manne wat more 'n pakket gaan probeer kry op die veiling? Daar is regtig lekker pakatte beskikbaar.

Ek het die veiling lys in PDF maar sukkel om hom hier te attatch met my foon. So as iemand bereid is om hom hier op te laai, pm my jou epos adres dan stuur ek hom gou aan.

Groete,

Re: Vrystaat provinsiale regering Jag veiling 10 April 2015

Posted: Thu Apr 09, 2015 6:45 pm
by Johnnie De Wet

Re: Vrystaat provinsiale regering Jag veiling 10 April 2015

Posted: Thu Apr 09, 2015 6:49 pm
by JacquesT (Stompe)
Reg het vir jou gestuur. Dankie baie.

Re: Vrystaat provinsiale regering Jag veiling 10 April 2015

Posted: Thu Apr 09, 2015 8:32 pm
by Baasvark
Stompe gaan jy daar wees?

Re: Vrystaat provinsiale regering Jag veiling 10 April 2015

Posted: Fri Apr 10, 2015 6:33 am
by JacquesT (Stompe)
Hi baasvark, nee ek kan nie daar wees nie, maar 'n vriend van my gaan daar wees en vir ons 'n pakket probeer op skraap. Ons is so 5 manne wat saam klap.

Re: Vrystaat provinsiale regering Jag veiling 10 April 2015

Posted: Fri Apr 10, 2015 7:29 am
by Baasvark
Os dit weer by Allemanskraal dam?

Re: Vrystaat provinsiale regering Jag veiling 10 April 2015

Posted: Fri Apr 10, 2015 7:42 am
by gillie
Hier is die lys

Re: Vrystaat provinsiale regering Jag veiling 10 April 2015

Posted: Fri Apr 10, 2015 7:46 am
by JacquesT (Stompe)
Ja dis weer daar.

Re: Vrystaat provinsiale regering Jag veiling 10 April 2015

Posted: Fri Apr 10, 2015 9:18 am
by 375fanatic
daar is n paar nice pakkete sal interesant wees om te sien waarvoor hulle gaan

Re: Vrystaat provinsiale regering Jag veiling 10 April 2015

Posted: Fri Apr 10, 2015 9:26 am
by Sako75
Ek wens ek was daar om op 'n tsessebe jag te bie

Re: Vrystaat provinsiale regering Jag veiling 10 April 2015

Posted: Fri Apr 10, 2015 9:32 am
by Smirre
More
My ondervinding is dat die pakette in die verlede BAIE duur was

Strekte vir jull wat bie

Re: Vrystaat provinsiale regering Jag veiling 10 April 2015

Posted: Fri Apr 10, 2015 10:19 am
by ROBBIE1
Jissie ja daars paar mooi pakkies. Maak hulle die pryse bekend na die tyd en as daar is wat nie verkoop is nie?

Re: Vrystaat provinsiale regering Jag veiling 10 April 2015

Posted: Fri Apr 10, 2015 10:24 am
by Smirre
Nee..en als verkoop :o

Re: Vrystaat provinsiale regering Jag veiling 10 April 2015

Posted: Fri Apr 10, 2015 10:38 am
by Jean Marais
Moet mens in persoon daar wees. Dis jammer hulle doen dit nie op 'n tender basis nie.

Re: Vrystaat provinsiale regering Jag veiling 10 April 2015

Posted: Fri Apr 10, 2015 10:40 am
by JacquesT (Stompe)
Ek sal julle laat weet hoeveel die gegaan het waarin ons belang stel.

Ons kyk na lot 19-21 (2 uit die drie), of een van die volgende 24, 40 of 41.

Re: Vrystaat provinsiale regering Jag veiling 10 April 2015

Posted: Fri Apr 10, 2015 1:56 pm
by Riebeeker
Enige nuus oor pryse

Re: Vrystaat provinsiale regering Jag veiling 10 April 2015

Posted: Fri Apr 10, 2015 2:01 pm
by JacquesT (Stompe)
Nee die veiling begin nou 14h00.

Re: Vrystaat provinsiale regering Jag veiling 10 April 2015

Posted: Fri Apr 10, 2015 3:17 pm
by JacquesT (Stompe)
Ok kêrels hier is so bietjie terugvoer:
Lot 10 R96000
Lot 11 R30000
Lot 12 R81000
Lot 15 R87000
Lot 19 R18000
Lot 20 R20500
Lot 24 R44000 [CRYING FACE][CRYING FACE]
Lot 32 R17500
Lot 34 R137000
Lot 35 R130000
Lot 36 R140000
Lot 37 R64000
Lot 38 R63000
Lot 39 R40500
Lot 40 R30500
Lot 41 R33500
Lot 42 R40500

Daar is nog so paar om te gaan, maar noodloos om te sê "It was to rich for our blood".
Groete.

Re: Vrystaat provinsiale regering Jag veiling 10 April 2015

Posted: Fri Apr 10, 2015 3:21 pm
by Capt. Yoda
stompe wrote:Ok kêrels hier is so bietjie terugvoer:
Lot 10 R96000
Lot 11 R30000
Lot 12 R81000
Lot 15 R87000
Lot 19 R18000
Lot 20 R20500
Lot 24 R44000 [CRYING FACE][CRYING FACE]
Lot 32 R17500
Lot 34 R137000
Lot 35 R130000
Lot 36 R140000
Lot 37 R64000
Lot 38 R63000
Lot 39 R40500
Lot 40 R30500
Lot 41 R33500
Lot 42 R40500

Daar nog so paar om te gaan, maar noodloos om te sê It was to rich for our blood.
Groete.

n R140 000 vir n Eland, Blesbok, Kudu, Zebra, RHB, Springbok en Reedbuck!!! Daai man was seker lus vir n jag plek
Daai lot 24 se prys is ook bq belagkik

Re: Vrystaat provinsiale regering Jag veiling 10 April 2015

Posted: Fri Apr 10, 2015 3:33 pm
by Hein (Haan)
R44000 vir 20 springboke en 5 SWB :o

Re: Vrystaat provinsiale regering Jag veiling 10 April 2015

Posted: Fri Apr 10, 2015 3:34 pm
by LRLaubscher
Nee oh jinne,

Ek eet van nou af net skaap vleis. Dis die goed koopste lyk dit my.
Skiet net kompetisie en gongs, jag is nou te duur!!!

Re: Vrystaat provinsiale regering Jag veiling 10 April 2015

Posted: Fri Apr 10, 2015 3:35 pm
by Biltong
Hi Stompe, wie betaal so baie vir die pakette, seker outfitters met buitelandse kliente?

Re: Vrystaat provinsiale regering Jag veiling 10 April 2015

Posted: Fri Apr 10, 2015 3:49 pm
by Gernie
Bietjie kwaao

Re: Vrystaat provinsiale regering Jag veiling 10 April 2015

Posted: Fri Apr 10, 2015 3:50 pm
by JacquesT (Stompe)
Hi biltong, ek glo dis die geval met die trofee jagte, jy sal sien op die lys dat baie pakette spesifiseer slegs vir binnelandse jagters.

Re: Vrystaat provinsiale regering Jag veiling 10 April 2015

Posted: Fri Apr 10, 2015 4:04 pm
by Biltong
Dis vir my vrek duur........duidelik het party mense meer geld as ander.... :)

Maar dis seker goed vir die jagbedryf as geheel, en vir natuurbewaring -wys jou net; volhoubare benutting werk.