Page 1 of 1

AMT Nag Teleskoop

Posted: Wed Apr 08, 2015 9:18 am
by FrancoisW
More manne,

Ek het 'n geweer gekoop en die teleskoop saam die geweer gekry.
Al wat ek weet is dit is 'n AMT nag teleskoop. Weet enige iemand meer van die teleskoop.
As iemaand kan help met 'n waarde ook asb. Ek gaan miskien kyk om hom te verkoop aan gesien ek nie so baie geleentheid het soos die manne wat in die nag skiet.

Dankie
IMG-20150406-WA0007_resized_1.jpg
IMG-20150406-WA0011_resized_1.jpg
IMG-20150406-WA0013_resized_1.jpg
IMG-20150406-WA0013_resized_1.jpg

Re: AMT Nag Teleskoop

Posted: Wed Apr 08, 2015 9:19 am
by FrancoisW
20150404_100526_resized_1.jpg

Re: AMT Nag Teleskoop

Posted: Wed Apr 08, 2015 10:14 am
by Sangoma (IAN)
Ekt gou so bietjie research op die net gedoen.

Lyk my die Gen1 is nie veeel werd nie, Miskien so R2000 twee de hands.
As dit n Gen2 is is hy heelwat meer werd. Enige iets van so R5k-R10k

Re: AMT Nag Teleskoop

Posted: Wed Apr 08, 2015 11:07 am
by FrancoisW
Dankie Ian. Ek het nou bietjie rond gesoek. die scope se naam is ATN Aries MK6500.
Het hom hier gekry:
http://www.atncorp.com/atn-aries-mk6500 ... ed-product

Hulle skryf die volgende oor die scope:
The ATN Aries MK6500 Smart Technology enhanced 2nd Gen. Riflescope boasts all the same features of the ATN Aries MK258 Rifle Scopes as well as a few more to boot. The ATN Aries MK6500 is certainly one of the best in commercial Night Vision Scopes . There is nothing on the market either in the U.S. or anywhere in the world that can even come near the impressive features or the characteristics of this Weapon Sight. A serious Scope for the choosiest buyer, the ATN Aries MK6500 will impress anyone who picks it up. Besides all the features that are standard on a Smart Scope, the ATN Aries MK6500 comes with a remote control that allows the user to utilize the Scopes features without even touching the ATN Aries MK6500. The 2nd Gen. Intensifier Tube provides fantastic clarity and resolution through the newly enhanced optics and electronics.

Re: AMT Nag Teleskoop

Posted: Wed Apr 08, 2015 11:43 am
by Jean Marais
As ek jy was, sou ek hom beslis gehou het. Jy mag dalk net werk vir hom kry erens in die toekoms, en om hom dan te vervang gaan jou baie meer kos as wat jy nou vir hom sou kry.