Page 1 of 1
Gesoek: 5 skoot magasyn vir Mod 1 Bruno .22
Posted: Fri Apr 29, 2011 6:03 pm
by Lamtjop
Hallo almal
My vriend het syne verloor en soek ernstig n oorspronklike 5 skoot magasyn. K-mag maak net 10 en 15 skoot en hy wil nie n plastiek 5 skoot koop teen oor die R300 nie. Laat weet asb as jul kan help of as jul weet wie maak n metaal 5 skoot magasyn.
Groete Tjops
Re: Gesoek: 5 skoot magasyn vir Mod 1 Bruno .22
Posted: Sun May 01, 2011 7:45 pm
by Hein M.
Tjop
My Mod 1 se magasyn hou net 4 patroontjies. Dink nie jy kry 'n 5-skoot magasyn nie. Ek sal ook graag 'n groter kapasiteit mag wil bekom, so ons hoor graag van die ander manne?
Hein M
Re: Gesoek: 5 skoot magasyn vir Mod 1 Bruno .22
Posted: Sun May 01, 2011 8:34 pm
by bobby
my mag takes 5 it's the steel type came with the rifle .l
Re: Gesoek: 5 skoot magasyn vir Mod 1 Bruno .22
Posted: Sun May 01, 2011 11:17 pm
by Theo E
You can also get a 10 & 15 round mag but they are not original Brno (after market )
Re: Gesoek: 5 skoot magasyn vir Mod 1 Bruno .22
Posted: Sun May 01, 2011 11:34 pm
by Christo
Norinco pas ook in Brno
Re: Gesoek: 5 skoot magasyn vir Mod 1 Bruno .22
Posted: Mon May 02, 2011 12:20 pm
by Lamtjop
Hein.
My eie mod 1, 5 skoot magasyn hou ook net 4, maar my pel sin wat hy verloor het het 5 gevat. Ek het myne se spring omgedraai en bietjie ger?k omdat die patroonjies begin nosedive het, van toe af vat hy net 4. Miskien kan n Norico sin hom help. Dankie almal
Re: Gesoek: 5 skoot magasyn vir Mod 1 Bruno .22
Posted: Fri May 06, 2011 11:58 pm
by Spanner
Ek het self na die nuwe Brno plastiek magasyntjies gekyk by die Huntex skou... en was nie be-indruk nie. Die verkoopsman het ges? die nuwe plastiek magasyne pas perfek op die ou .22's en dat hulle slegs R125 elk kos ! Het toe al reeds te veel "useless" goed gekoop en laat staan toe die aanbod. Net om later by my plaaslike winkel R305 as die prys te sien ! EINA. Dis bietjie rof ... Spyt... baie spyt.
Re: Gesoek: 5 skoot magasyn vir Mod 1 Bruno .22
Posted: Tue May 10, 2011 8:27 am
by james 303
k-mag sal jou kan help
Re: Gesoek: 5 skoot magasyn vir Mod 1 Bruno .22
Posted: Tue May 10, 2011 8:34 am
by james 303
En hulle pos hom vir jou kyk net op die internet vir hulle info ...hulle het my n magesyn verkoop vir 9mm wat 20 rondtes kan vat baie netjiese magsyn 2dae gewag toe tel ek hom by die poskantoor op
Re: Gesoek: 5 skoot magasyn vir Mod 1 Bruno .22
Posted: Tue May 10, 2011 3:22 pm
by Francois Briedenhann
As oom biekie vrooer gepraat het kon ek help my pa het 2 van daai 5 petroon magesyne gehaad en het een klaar weg gegee
Re: Gesoek: 5 skoot magasyn vir Mod 1 Bruno .22
Posted: Tue May 10, 2011 8:27 pm
by Spanner
Ja dit is maar hoe my geluk werk jong... altyd te laat !
Dankie, ek sal gaan loer na die site.
Re: Gesoek: 5 skoot magasyn vir Mod 1 Bruno .22
Posted: Tue May 10, 2011 10:27 pm
by Francois Briedenhann
Toemaar oom moet tog iewers in die wereld reg kom