Page 1 of 1

ZOLI WAPENS

Posted: Fri Apr 29, 2011 1:06 pm
by PITSMIT
DAGSE ALMAL

n vriend van my het onlangs n 30-06  en .243  gekry by n ou wat dit nie meer wou gehad het nie en wou ingee vir vernietiging.  die maak is ZOLI en kom van itali? af sover ons kon vasstel en ons probeer bietjie meer uitvind oor die kwaliteit van die wapens aangesien dit nie n bekende maak is nie.  hy het reeds die lisensies gekry maar wag vir die wapens van pretoria af.

ken enige iemand die maak en wat weet julle van dit af.  ons het op die net gaan kyk na dit en dit lyk goed.  op die prente lyk dit amper of hulle gecopy is van die mannlichers af maar ek mag heeltemal verkeerd wees.

gee raad as julle kan asb.

pitsmit

Re: ZOLI WAPENS

Posted: Fri Apr 29, 2011 2:30 pm
by Francois Marais
PITSMIT

Gewere lyk sommer spoggerig, sien hulle het ook mooi haelgewere....

http://www.zoli.it/index_usa_2.php?pagi ... abine.html

Mooi loop
Francois