Page 1 of 1

5-50x56 March of 15-55x52 nightforce

Posted: Sat Apr 04, 2015 6:27 am
by Jaco v Zyl
Hallo
Ek wil graag opinies hoor van bg 2 teleskope,van julle wat een van die 2 het.
Ek sal graag di March wil sien ,ma nog nooit een raak geloop ni.Is da iemand op forum wat een het?
Dankie
Jakoos

Re: 5-50x56 March of 15-55x52 nightforce

Posted: Sat Apr 04, 2015 7:41 am
by LouisR
Pm Geno hy kan jou dalk help met een
Groete
Louis

Re: 5-50x56 March of 15-55x52 nightforce

Posted: Sat Apr 04, 2015 2:42 pm
by Jaco v Zyl
Dankie louis

Re: 5-50x56 March of 15-55x52 nightforce

Posted: Sat Apr 04, 2015 7:04 pm
by Capt. Yoda
Wa in die werleld is jy? As jy in joburg is kan ons dit vinnig reel

Re: 5-50x56 March of 15-55x52 nightforce

Posted: Sat Apr 04, 2015 7:15 pm
by Jaco v Zyl
Ek is in schweizer reneke,maar ek kan seker op een of ander manier n plan maak, het jy een van di scopes, of ken jy iemand wat hul het?

Re: 5-50x56 March of 15-55x52 nightforce

Posted: Sun Apr 05, 2015 1:05 pm
by ruaanb
Jy kan vir g-force hier op die forum ook kontak oor die March. Geno is tans op honeymoon

Re: 5-50x56 March of 15-55x52 nightforce

Posted: Sun Apr 05, 2015 1:52 pm
by bor
Ek is in Sasolburg en jy kan met graagte my March kom kyk

Re: 5-50x56 March of 15-55x52 nightforce

Posted: Sun Apr 05, 2015 2:08 pm
by Jaco v Zyl
Baie dankie bor
Het jy di spesifieke model en in watse kruishaar?
Is jy tevrede met hom?

Re: 5-50x56 March of 15-55x52 nightforce

Posted: Sun Apr 05, 2015 7:52 pm
by Geno
Jakoos. PM vir Bullseye. Hy het 2 van die 5-50 March scopes. Jy kan tot die 17de met G-Force ook gesels. Daarna is ek weer beskikbaar.

Re: 5-50x56 March of 15-55x52 nightforce

Posted: Sun Apr 05, 2015 8:04 pm
by Jaco v Zyl
Dankie geno

Re: 5-50x56 March of 15-55x52 nightforce

Posted: Thu Apr 16, 2015 8:31 pm
by Flip Fouche
Jakoos

Baie welkom hier op die Forum.Jy sal dit baie geniet.

Manne

Jaco is hier in die Noordwes , Schweizer Reneke , ook n kennis van Stefan764.Jaco is n beesboer van formaat.Hy is ook n baie goeie skut.

Welkom Jakoos.

Groete

Flip Fouche

Re: 5-50x56 March of 15-55x52 nightforce

Posted: Thu Apr 16, 2015 9:16 pm
by Jaco v Zyl
Baie dankie oom flip, geniet di forum klaar baie, en leer lekker.

Ek weet glad ni van dai goeie skut ni, maar ek hou baie van skiet, soos ons almal lyk my hier op di forum.

Groete