Page 1 of 1

Herlaai stel vir 9,3 x 62 mauser

Posted: Thu Apr 02, 2015 10:06 pm
by Speelmansjagter
Soek so die stel asseblief.
Die gewone webwerf plekke wat ek ken het nie en ook nie enige van die winkels hier in die Baai nie.
Sal graag hoor van 'n verwysing of as iemand dalk een het.

Groete
Jaco

Re: Herlaai stel vir 9,3 x 62 mauser

Posted: Fri Apr 03, 2015 7:36 am
by Nickvn
Is jy op soek na die dies of die hele herlaai stel?

Re: Herlaai stel vir 9,3 x 62 mauser

Posted: Fri Apr 03, 2015 8:15 am
by Speelmansjagter
Net die die stel. jammer. gaan reg maak.

Re: Herlaai stel vir 9,3 x 62 mauser

Posted: Fri Apr 03, 2015 1:13 pm
by NJ_v_N
Safari en oudoor het op hulle website.

Re: Herlaai stel vir 9,3 x 62 mauser

Posted: Fri Apr 03, 2015 6:05 pm
by Speelmansjagter
O.k N.J.
Ek het nou gesien toe ek 'n search doen dat hulle het.
Toe ek onder die die set afdeling kyk het dit nie gewys nie.
Miskien is dit nog nie ge''update'' nie, of ek het soos die hond se dinges gekyk.