Page 1 of 1
Thor sneller
Posted: Thu Apr 02, 2015 7:43 pm
by joe rocket
Ek wil graag my sneller van my musgrave vervvervang. Wat is die verskil tussen die Thor en Timney sneller behalwe die prys. My geweer het die Santabarbara aksie.
Re: Thor sneller
Posted: Fri Apr 03, 2015 2:26 am
by Jacquesb
Ek mag verkeerd wees. Maar soos ek verstaan is die Thor eenvoudig n Timney copy. Thor is uit staal gemasjineer en bietjie swaarder as timney.
Ekt 2 Thor snellers op my gewere en sal hulle enige dag aanbeveel.
Re: Thor sneller
Posted: Fri Apr 03, 2015 7:32 am
by Dries101
Dis hoe ek hom ook het.
Re: Thor sneller
Posted: Fri Apr 03, 2015 7:59 am
by joe rocket
Dankie manne sal dan thor sneller aanskaf.