Page 1 of 1

Bushnell teleskoop, bargain?

Posted: Thu Apr 02, 2015 12:46 pm
by BeesBreet
N pel van my het n bushnell "Elite Tactical" 3.5-21x50mm. Hy het hom nuut gekoop laasjaar, nooit op n geweer gesit nie, in tussen het hy n fancy swarovski op sy roer gesit. Ek kan die scope koop vir R15000.
My vrae:
is dit n bargain?
Is dit n goeie scope?
Hoe vergelyk hy met die Zeiss HD5?
My sabatti 6.5x55 is oppad... watter scope sou jy opsit as jy n keuse gehad het.

Moet asb nie ander scopes noem nie... dis al wat ek tot my beskikking het. Fotos sal volg

By voorbaat dankie

Re: Bushnell teleskoop, bargain?

Posted: Thu Apr 02, 2015 1:42 pm
by joe rocket
My pel het selfde scope tracking is briljant glas beter as zeiss prys bargain

Re: Bushnell teleskoop, bargain?

Posted: Thu Apr 02, 2015 3:14 pm
by BeesBreet
Dankie Joe!
Enige iemand anders wat kan uitbrei

Re: Bushnell teleskoop, bargain?

Posted: Thu Apr 02, 2015 7:34 pm
by joe rocket
O ja hy het R 21500.00 betaal

Re: Bushnell teleskoop, bargain?

Posted: Thu Apr 02, 2015 10:21 pm
by BeesBreet
Die draad kan maar toegemaak word... ek het navorsing gedoen en goeie raad gekry. Dankie

Re: Bushnell teleskoop, bargain?

Posted: Fri Apr 03, 2015 8:20 pm
by LouisR
Bees waar het jy Sabatti gekry en wat betaal as jy bereid is om te se asb?
Groete
Louis

Re: Bushnell teleskoop, bargain?

Posted: Fri Apr 03, 2015 8:38 pm
by tripodmvr
Kyk by Humansdorp Ko-op vir Sabatti.

Re: Bushnell teleskoop, bargain?

Posted: Fri Apr 03, 2015 8:42 pm
by LouisR
Dankie Oom
Sal hulle lui gee
Groete
Louis

Re: Bushnell teleskoop, bargain?

Posted: Fri Apr 03, 2015 9:31 pm
by ruaanb
Jy kan ook Suburban Guns in die Kaap probeer. Hulle het so 3 weke terug stock gehad.

Re: Bushnell teleskoop, bargain?

Posted: Sat Apr 04, 2015 12:59 am
by BeesBreet
Louis... ek het hom deur die Koperasie op humans dorp gekoop. Dit was die tactical en ek het R17k betaal. Praat met Riaan daar. Hy is ook op die forum. En hulle diens is puik!!! Alles oor die foon gedoen...

Re: Bushnell teleskoop, bargain?

Posted: Sat Apr 04, 2015 7:43 am
by LouisR
Dankie Bees, sal hulle lui gee of wag vir Huntex bietjie van 'n juik wat ek dink Sabatti kan krap.

Re: Bushnell teleskoop, bargain?

Posted: Tue Apr 07, 2015 9:38 am
by JGZ
Ek het n HDMR 3.5x21x50mm met n H59 reticle en geniet die teleskoop bitter baie, veral vir afstand skat met veldskiet. Ook omdat die teleskoop FFP is vir die prys is n goeie deal.