Page 1 of 1
Timney Snellers
Posted: Thu Apr 02, 2015 8:23 am
by JohanvB
Ek vra hierdie vraag heeltemal uit onkunde uit..
Hoekom sou 'n mense jou geweer se sneller vervang met 'n Timney sneller?
Re: Timney Snellers
Posted: Thu Apr 02, 2015 8:36 am
by Jakkie07
Dink dit is maar om die sneller te stel. My 308 het een op, so gekoop, en ek kon die sneller lig stel, en dit ongelooflik lekker om te skiet nou met hom.
Ek sal maklik een op my CZ ook sit, maar ek seker ek sal die CZ kan stel om selfde te skiet.
Dink n dit help om die trek van n skoot uittesny as n sneller lig trek.
maar my 2c
Re: Timney Snellers
Posted: Thu Apr 02, 2015 8:46 am
by Gerhardus Nel
Dis n feit wat jy se Jakkie,
n Timney wat fyn is skiet fyn!!
Re: Timney Snellers
Posted: Thu Apr 02, 2015 4:15 pm
by Boomstomp
Jakkie07 wrote:Dink dit is maar om die sneller te stel. My 308 het een op, so gekoop, en ek kon die sneller lig stel, en dit ongelooflik lekker om te skiet nou met hom.
Ek sal maklik een op my CZ ook sit, maar ek seker ek sal die CZ kan stel om selfde te skiet.
Dink n dit help om die trek van n skoot uittesny as n sneller lig trek.
maar my 2c
Ek het my CZ ingegee by Harrison Bros hier in die Kaap dat hulle aan my sneller stel... hys op die oomblik so goed gestel ek verruil dit vir niks!
Re: Timney Snellers
Posted: Sat Apr 04, 2015 4:20 pm
by Henrie_270
Hallo
My 270 se sneller was baie "swaar" en moes omtrent die sneller pluk om hom af te kry. Kon hom nie fyner stel nie en toe koop ek n timney. Nou kan ek beter my snellerdruk beheer en seker maak ek "trek" nie my skote nie.
Groete
Re: Timney Snellers
Posted: Wed Apr 08, 2015 10:06 pm
by CalMul
Manne waar kan ek gaan opsoek na 'n timney sneller vir my Savage?