Page 1 of 1

Burris teleskoop agente in SA

Posted: Wed Apr 01, 2015 7:11 pm
by Giepie
Ek sien SJ is 'n Burris agent, maar is hier in Gauteng ook plekke wat Burris teleskope verkoop? 'n Vriend soek een.

Re: Burris teleskoop agente in SA

Posted: Wed Apr 01, 2015 7:15 pm
by LouisR
Probeer VLT in Kilnerpark ,Pretoria 012-3330170
Groete

Re: Burris teleskoop agente in SA

Posted: Wed Apr 01, 2015 7:25 pm
by joe rocket
Monrique hier op die forum verkoop ook burris.