Page 1 of 1

Is jy so vinnig?

Posted: Wed Apr 01, 2015 11:08 am
by FCLoretz
http://cdn.smosh.com/sites/default/files/2015/02/close-call-crocadile.gif

Re: Is jy so vinnig?

Posted: Wed Apr 01, 2015 11:12 am
by Gerhardus Nel
Sal darem like om so plathond te pik!!!!
Daai bokkie het sy eie sneller

Re: Is jy so vinnig?

Posted: Wed Apr 01, 2015 11:31 am
by VdWalt
Boogjag het my respek vir die bokkies se spoed gegee. Jy dink 20 yards in naby,
maar daai outjies kan ver beweeg in die tyd wat dit die pyl vat om by hulle te kom.

Re: Is jy so vinnig?

Posted: Wed Apr 01, 2015 12:11 pm
by FCLoretz
Stem saam, het al op vele videos gesien hoe party rooibokke se posisie met ongeveer 30cm jan verander

Re: Is jy so vinnig?

Posted: Wed Apr 01, 2015 12:15 pm
by Gerhardus Nel
As daai bokkies se sterte tussen hulle bene is dan is hulle gelaai.

Re: Is jy so vinnig?

Posted: Wed Apr 01, 2015 5:11 pm
by Boesman10
VdWalt wrote:Boogjag het my respek vir die bokkies se spoed gegee. Jy dink 20 yards in naby,
maar daai outjies kan ver beweeg in die tyd wat dit die pyl vat om by hulle te kom.
+1