Page 1 of 1

Gemengde 30-06 Doppe

Posted: Sun Mar 29, 2015 1:41 pm
by Rudi Fischer
Dagse julle.

Ek is besig om my geweerkamer skoon te maak. Ek het n 100 gemengde 30-06 Doppe

PMP
Federal
Winchester

Wie dit wil he, kan dit verniet kry.
Ek weet nie hoeveel keer dit geskiet is nie. Ek het hulle vir die nuwe eienaar skoon gemaak.

Betaal net vir die posgeld of kom tel dit op.
ImageUploadedByTapatalk1427629288.696059.jpg

Re: Gemengde 30-06 Doppe

Posted: Sun Mar 29, 2015 1:56 pm
by VdWalt
Rudi - ek sal hulle by jou kom haal as hulle nog beskikbaar is asb.

Re: Gemengde 30-06 Doppe

Posted: Sun Mar 29, 2015 1:59 pm
by Rudi Fischer
VdWalt

Dis joune, kan kom haal net wanneer jy wil.

Rudi

Re: Gemengde 30-06 Doppe

Posted: Sun Mar 29, 2015 2:48 pm
by VdWalt
Baie dankie!

Re: Gemengde 30-06 Doppe

Posted: Sun Mar 29, 2015 11:00 pm
by theedge
Going gone - dit te vining vir my

Re: Gemengde 30-06 Doppe

Posted: Thu Apr 02, 2015 10:16 pm
by VdWalt
Baie dankie Rudi! Ons waardeer dit opreg. Groete VdWalt.

Re: Gemengde 30-06 Doppe

Posted: Thu Apr 02, 2015 10:17 pm
by VdWalt
Sterkte met die knie.

Re: Gemengde 30-06 Doppe

Posted: Fri Apr 03, 2015 9:02 pm
by Rudi Fischer
VdWalt, dit was n groot plesier, Dankie man. Hoop hulle opereer nie