Page 1 of 1
Op soek na Howa Rifle basix sneller
Posted: Fri Mar 27, 2015 12:14 pm
by fredd
Weet iemand dalk waar mens so 'n sneller hier in SA in die hande kan kry?
Rifle basix (WTHBY-V)
Dankie
Fred
Re: Op soek na Howa Rifle basix sneller
Posted: Fri Mar 27, 2015 12:41 pm
by Gawie(13mm)
Dit maak twee van ons Fredd.
Ek soek twee van daai Varmint modelle.
Re: Op soek na Howa Rifle basix sneller
Posted: Fri Mar 27, 2015 2:06 pm
by Kallie Fernhout
Re: Op soek na Howa Rifle basix sneller
Posted: Fri Mar 27, 2015 5:19 pm
by Gawie(13mm)
Ek wil nou een hĂȘ in S.A.

Re: Op soek na Howa Rifle basix sneller
Posted: Fri Mar 27, 2015 5:47 pm
by fredd
Het jul al direk by hulle bestel?
Ek sien net USA se state as opsies op hul website?
Is uitvoer permit nie ook n probleem nie?