Page 1 of 1
Rudolph H1 4-12x50
Posted: Fri Mar 27, 2015 8:45 am
by Swede
Wie het ondervinding met hierdie scope, oorweeg om een op my 30-06 te sit. Dit sal gebruik word uitsluitlik vir bosveld jag.
Re: Rudolph H1 4-12x50
Posted: Fri Mar 27, 2015 9:45 am
by NicoSmit
Ek het dieselfde scope en is baie gelukkig met hom hy is baie duidelik en helder ek het myne op my 243 gesit en gebruik hom in die nag op jakkalse
Re: Rudolph H1 4-12x50
Posted: Fri Mar 27, 2015 9:50 am
by Swede
NicoSmit wrote:Ek het dieselfde scope en is baie gelukkig met hom hy is baie duidelik en helder ek het myne op my 243 gesit en gebruik hom in die nag op jakkalse
Is dit met die T2 reticle, hoelank gebruik jy al die scope?
Re: Rudolph H1 4-12x50
Posted: Fri Mar 27, 2015 10:58 am
by NicoSmit
Ja hy is al so amper 'n jaar op het hom laas jaar by Huntex gekoop
Re: Rudolph H1 4-12x50
Posted: Fri Mar 27, 2015 11:02 am
by Swede
Dankie!
Re: Rudolph H1 4-12x50
Posted: Fri Mar 27, 2015 11:03 am
by NicoSmit
Re: Rudolph H1 4-12x50
Posted: Fri Mar 27, 2015 11:34 am
by Frederik
Tyronne het jy al die 6.5 geskiet?
Re: Rudolph H1 4-12x50
Posted: Fri Mar 27, 2015 11:40 am
by Swede
Frederik wrote:Tyronne het jy al die 6.5 geskiet?
Nee nog nie

sal die naweek die eerste skote skiet, het al 'n paar rondtes gelaai volgens Ql, sal sien hoe loop hulle

Re: Rudolph H1 4-12x50
Posted: Fri Mar 27, 2015 11:58 am
by Frederik
Geniet dit en jammer vir die high jack
Re: Rudolph H1 4-12x50
Posted: Fri Mar 27, 2015 12:09 pm
by Swede
Re: Rudolph H1 4-12x50
Posted: Fri Mar 27, 2015 2:41 pm
by Omnia
Myself ok so 1 gekoop op Huntex verlede jaar , weet nie wat die origanal prys was nie maar volgens my dink ek het ek 'n bargain gekoop , het nou al met 'n paer ander manne se roere geskiet en ek moet se vir R3200.00 staan daai outjie trug vir niks
Re: Rudolph H1 4-12x50
Posted: Sat Mar 28, 2015 12:09 pm
by alecjohnson
Ek het een gehad op my 300 WM maar obgelukkig as ek die verstelling oor 10x vergroting sit blur dit vreeslik. Dis al wat my van die scope gepla het.