Page 1 of 1
Maklike vark voerder.
Posted: Thu Mar 26, 2015 5:21 pm
by tau
Re: Maklike vark voerder.
Posted: Thu Mar 26, 2015 9:37 pm
by douw
Goeie plan!
Re: Maklike vark voerder.
Posted: Fri Mar 27, 2015 6:49 am
by Philip_R
Dankie gaan dit verseker probeer
Re: Maklike vark voerder.
Posted: Fri Mar 27, 2015 8:13 am
by FrancoisW
Dis 'n goeie en effektiewe manier.
Re: Maklike vark voerder.
Posted: Fri Mar 27, 2015 12:29 pm
by Plaashaas
Gasbottel werk lekker, veral daardie wat die aircon ouens gebruik.
Re: Maklike vark voerder.
Posted: Fri Mar 27, 2015 2:14 pm
by Philip_R
Plaashaas wrote:Gasbottel werk lekker, veral daardie wat die aircon ouens gebruik.
Jy moet net sê hy moet leeg wees voor die gate geboor word, anders gaan iemand dom wees en jou blameer.
Re: Maklike vark voerder.
Posted: Fri Mar 27, 2015 2:18 pm
by tau
Philip_R wrote:Plaashaas wrote:Gasbottel werk lekker, veral daardie wat die aircon ouens gebruik.
Jy moet net sê hy moet leeg wees voor die gate geboor word, anders gaan iemand dom wees en jou blameer.
Ja asseblief. Ek sien die man sit 'n bees klok op die pyp so begin die varke die klank met kos assosieer. Dan gaan sit hy in sy blind en lui 'n klok. As die varke inkom skiet hy hulle.
Re: Maklike vark voerder.
Posted: Sat Mar 28, 2015 11:52 am
by Philip_R
Re: Maklike vark voerder.
Posted: Sat Mar 28, 2015 11:54 am
by FCLoretz
Philip_R wrote:http://tapatalk.imageshack.com/v2/15/03/28/a8dab8ee9d5feaae6faebc4a4c29aa74.jpg
Daar lê hy nou, gaan die varke so paar weke kans gee om te kom vreet.
http://tapatalk.imageshack.com/v2/15/03/28/83bb749d6cdfefead975f2f7bd9e75de.jpg
Re: Maklike vark voerder.
Posted: Wed Apr 01, 2015 9:58 am
by tau
Lekker man hoop hy werk. Het jy net droe mielies in of 'n konkoksie?
Re: Maklike vark voerder.
Posted: Wed Apr 01, 2015 12:04 pm
by Philip_R
Tau, ek het mielies wat vir n week in water en n paar pakkies gis gele het, hulle het al begin uitloop en stink soos rooiaas, mens kry nie die reuk uit mens se hande nie. Die drom waarin dit is staan lekker in die boland se son so hy gis lekker. Ons het dit eers gaan toets op die een in die hok om te kyk of sy dit sal eet.
Ek hoop ook maar hy werk, moet nou n plan maak vir n blind of boomstoel waar ek nie in die nag gaan uitvoetter nie.