Page 1 of 1
Re: Hilux Ombouing
Posted: Wed Mar 25, 2015 4:25 pm
by Geno
Wil jy Noord Pool toe ry? Indien nie, sal ek nie die ombouing aanbeveel nie. Tensy jy in die Moot woon. Dan kan jy daarvoor gaan.
Re: Hilux Ombouing
Posted: Wed Mar 25, 2015 4:33 pm
by joe rocket
Nou kan jy afkyk na die taxi's toe.
Re: Hilux Ombouing
Posted: Wed Mar 25, 2015 4:38 pm
by DWB
Hier is so DC in Piet Retief ook
Re: Hilux Ombouing
Posted: Wed Mar 25, 2015 4:40 pm
by Hugo
Geno wrote: Tensy jy in die Moot woon. Dan kan jy daarvoor gaan.
You cut me deep.
Re: Hilux Ombouing
Posted: Wed Mar 25, 2015 4:48 pm
by BRNO (Pierre)
Hugo wrote:Geno wrote: Tensy jy in die Moot woon. Dan kan jy daarvoor gaan.
You cut me deep.
Sit n paar fotos van daai warmgemaakte Polo van jou op.
Re: Hilux Ombouing
Posted: Wed Mar 25, 2015 5:51 pm
by marthinus100
Hy kort net so n paar blou bul balle aan die towbar
Re: Hilux Ombouing
Posted: Wed Mar 25, 2015 7:52 pm
by NEGE3
Geno wrote:Wil jy Noord Pool toe ry? Indien nie, sal ek nie die ombouing aanbeveel nie. Tensy jy in die Moot woon. Dan kan jy daarvoor gaan.
Hy is dan juis in Pretoria Oos gebou.

Re: Hilux Ombouing
Posted: Thu Mar 26, 2015 1:37 am
by Finfan
Met daai tyres sing hy seker lekker op teer!
Re: Hilux Ombouing
Posted: Thu Mar 26, 2015 7:50 am
by Geno
NEGE3 wrote:
Hy is dan juis in Pretoria Oos gebou.

Tien teen een vir 'n motenees Oom Koos.

Re: Hilux Ombouing
Posted: Thu Mar 26, 2015 8:17 am
by JTM
Lyk beslis cool , maar nie prakties nie.
Gister het ek 'n Land Cruiser dubbelkap bakkie hier op 'n abbawa sien staan. Dit het sulke snaakse uigeboude aluminium trapplaat panele orals op al sy sye en deure gehad en dan ok 'n groot kenteken vir Cummins Power. Ook nogal cool gelyk. Dit het net 'n .50 Browning op die bak gekort om by die voorkoms te pas. Jammer ek kon nie 'n foto neem nie.
Re: Hilux Ombouing
Posted: Fri Mar 27, 2015 7:55 am
by NEGE3
Geno wrote:NEGE3 wrote:
Hy is dan juis in Pretoria Oos gebou.

Tien teen een vir 'n motenees Oom Koos.

Lyk my die manne het geld ook.

Wonder nou waar het hulle die trap leertjie versteek wat jy nodig het om in die voertuig te klim.
