Huntex
Posted: Wed Mar 25, 2015 4:07 pm
Hierdie nou net per E-Pos gekry:
Geliewe daarop te let dat die datums van HuntEx2015 wat op die buiteblad van die insetsel van SA Jagter se April uitgawe verskyn het, foutief is. HuntEx het dit nie uitgegee nie.
Please note that the dates appearing on the cover of the insert of SA Hunter's April magazine are incorrect. It was not published by HuntEx.
GEEN kaartjies sal te koop wees by die ingang op Vrydag 24 April nie.
Dit is n geslote dag en bywoning is net per uitnodiging.
NO tickets will be on sale at the entrance on Friday 24 April.
It is a closed day and attendance is by invitation only.
Toegangskaartjies is wel beskikbaar by die twee ingange vanaf Saterdag 25 tot Maandag 27 April.
Entrance tickets can be bought at the two entrances from Saturday 25 to Monday 27 April.
Lede van die SAJWV betaal halfprys (R50) en Bulletpass kaartjies kan aanlyn gekoop word om toustaan te vermy. Gaan na http://www.huntex.net en kliek op die Bulletpass blokkie onderaan die HOME blad.
Members of SAHGCA pay half price (R50) and Bulletpass tickets can be bought online to avoid queues. Go to http://www.huntex.net and click on the Bulletpass icon at the bottom of the HOME page.
25-27 APRIL 2015 | GALLAGHER CONVENTION CENTRE, MIDRAND