Page 1 of 1

Zeiss Victory Diavari 6-24 x 72 T*

Posted: Wed Mar 25, 2015 2:01 pm
by kopskoot
Het iemand enige ondervinding van die scope?

Ek het nog nooit eers van hom gehoor nie ???

Re: Zeiss Victory Diavari 6-24 x 72 T*

Posted: Wed Mar 25, 2015 2:14 pm
by Geno
Ronald,
FM het my vertel dat die x72 nie juis meer helder is as die x56 nie. Klink daar is een of 2 van hulle in Nam.

Re: Zeiss Victory Diavari 6-24 x 72 T*

Posted: Wed Mar 25, 2015 2:22 pm
by Katefbessie
Jip het al deur 3 van hulle hier in ons land gekyk!!

Re: Zeiss Victory Diavari 6-24 x 72 T*

Posted: Wed Mar 25, 2015 2:31 pm
by kopskoot
Vir kennis name, wat sal so scope kos?

Re: Zeiss Victory Diavari 6-24 x 72 T*

Posted: Wed Mar 25, 2015 2:36 pm
by Capt. Yoda
So tussen $3700 en $4000

Re: Zeiss Victory Diavari 6-24 x 72 T*

Posted: Wed Mar 25, 2015 2:37 pm
by Geno
R55,000 toe ek laaste gehoor het. Gesels met Jannie Nel by S&O Rivonia. Ek dink amper daar is een.

Re: Zeiss Victory Diavari 6-24 x 72 T*

Posted: Wed Mar 25, 2015 4:17 pm
by Katefbessie
Dit hang af hoe jy hom spec... Met of sonder ASV turrets, die keuse van reticle ens. maar jy kan enigiets vanaf R47k verwag