Page 1 of 1

Galaxy Tab 10.1 Gratis, Verniet, For free, Mahala !!!

Posted: Tue Mar 24, 2015 10:12 am
by Katefbessie
Ek het 'n Samsung Galaxy Tab 10.1 Tablet wat ek graag sal wil weggee aan 'n persoon wat baie graag een wil he en benodig maar nie een kan beskostig nie.

Indien een van jul regtig sal baat met 'n tablet kan jy my gerus inbox sodat ek dan kan reel om hom by jou uit te kry.

Re: Galaxy Tab 10.1 Gratis, Verniet, For free, Mahala !!!

Posted: Tue Mar 24, 2015 10:13 am
by Sangoma (IAN)
Wow, dis baie gaaf van jou!

Re: Galaxy Tab 10.1 Gratis, Verniet, For free, Mahala !!!

Posted: Tue Mar 24, 2015 10:13 am
by Supacow
Mooi gebaar!

Re: Galaxy Tab 10.1 Gratis, Verniet, For free, Mahala !!!

Posted: Tue Mar 24, 2015 10:14 am
by Geno
Great gebaar mater!

Re: Galaxy Tab 10.1 Gratis, Verniet, For free, Mahala !!!

Posted: Tue Mar 24, 2015 10:19 am
by Finfan
Dis mooi om dit te hoor!

Re: Galaxy Tab 10.1 Gratis, Verniet, For free, Mahala !!!

Posted: Tue Mar 24, 2015 10:27 am
by Reggie Gerber
Nice one Rajbans

Re: Galaxy Tab 10.1 Gratis, Verniet, For free, Mahala !!!

Posted: Tue Mar 24, 2015 10:32 am
by tripodmvr
Ek sien julle mik verby. Identifiseer iemand wat nie so beskeie is nie.

Re: Galaxy Tab 10.1 Gratis, Verniet, For free, Mahala !!!

Posted: Tue Mar 24, 2015 10:34 am
by Geno
Ek nominate vir Oom Taffie. Laat hy gemakliker hier kan deelneem en 'n slag weer jakkalse gesels!
Daai vingers van hom is effe dik vir sy BlackBerry.

Re: Galaxy Tab 10.1 Gratis, Verniet, For free, Mahala !!!

Posted: Tue Mar 24, 2015 10:57 am
by Witpietskiet
Geno, ek stem saam met jou.

Re: Galaxy Tab 10.1 Gratis, Verniet, For free, Mahala !!!

Posted: Tue Mar 24, 2015 11:09 am
by WILDCARD
My vrou wil baie graag een he.

Re: Galaxy Tab 10.1 Gratis, Verniet, For free, Mahala !!!

Posted: Tue Mar 24, 2015 12:38 pm
by cg rossouw
Baie mooi gebaar, as Taffie nie kans sien sal ek graag ook in die ry wil staan asb

Re: Galaxy Tab 10.1 Gratis, Verniet, For free, Mahala !!!

Posted: Tue Mar 24, 2015 1:06 pm
by Jake1
Ek gaan dit weer sê, Wat n top forum hierdie!

Re: Galaxy Tab 10.1 Gratis, Verniet, For free, Mahala !!!

Posted: Tue Mar 24, 2015 3:18 pm
by JacquesT (Stompe)
Jake1 wrote:Ek gaan dit weer sê, Wat n top forum hierdie!
Absoluut, maak die bitter smaak in my mond sommer verdwyn nadat ek gelees het van oom Koos se skade met sy hek en garage deur.

Re: Galaxy Tab 10.1 Gratis, Verniet, For free, Mahala !!!

Posted: Tue Mar 24, 2015 3:28 pm
by douw
stompe wrote:
Jake1 wrote:Ek gaan dit weer sê, Wat n top forum hierdie!
Absoluut, maak die bitter smaak in my mond sommer verdwyn nadat ek gelees het van oom Koos se skade met sy hek en garage deur.

Ek het dit gemis?

Re: Galaxy Tab 10.1 Gratis, Verniet, For free, Mahala !!!

Posted: Tue Mar 24, 2015 3:31 pm
by Frederik
Baie netjies !!

Re: Galaxy Tab 10.1 Gratis, Verniet, For free, Mahala !!!

Posted: Tue Mar 24, 2015 4:36 pm
by Pappabeer
Geno wrote:Ek nominate vir Oom Taffie. Laat hy gemakliker hier kan deelneem en 'n slag weer jakkalse gesels!
Daai vingers van hom is effe dik vir sy BlackBerry.

ek sekondeer die voorstel.

Great gebaar Katefbessie

Re: Galaxy Tab 10.1 Gratis, Verniet, For free, Mahala !!!

Posted: Tue Mar 24, 2015 4:36 pm
by cassie_calvinia
sekondeer.ssala die uncle hom gedryf kry?

Re: Galaxy Tab 10.1 Gratis, Verniet, For free, Mahala !!!

Posted: Tue Mar 24, 2015 8:05 pm
by WILDCARD
As hy nog beskikbaar is wil ek ook graag in die ry staan.
My vrou soek bitter graag en maar lyk my nie ek gaan een kan die jaar met my bonus einde April nie.
Het n Dokter rekening van R6100 om te betaal.

Indien ek te laat is geen probleem.