Page 1 of 1
SWAROVSKI GONG CHALLENGE
Posted: Mon Mar 23, 2015 12:33 pm
by Geno
Reggie Gerber sal meer info kan gee.
Ek plaas net die PDF file vir hom.
2015 swarovski gong challenge.pdf
Groete
Eugene
Re: SWAROVSKI GONG CHALLENGE
Posted: Mon Mar 23, 2015 3:09 pm
by Reggie Gerber
Dankie Geno
Ja manne stof julle roere af en kom geniet hierdie dag saam ons.
Re: SWAROVSKI GONG CHALLENGE
Posted: Mon Mar 23, 2015 3:15 pm
by Jean Marais
Hallo Reggie
Op watter afstande en uit watter posisies word daar geskiet?
Re: SWAROVSKI GONG CHALLENGE
Posted: Mon Mar 23, 2015 6:20 pm
by Reggie Gerber
Veldskiet 150m- 350m
Re: SWAROVSKI GONG CHALLENGE
Posted: Sat Apr 04, 2015 7:27 pm
by Bushpig7
Hallo Reggie
Hou van die twee man Span Idee. Sien julle daar
Groete
Norbert
Re: SWAROVSKI GONG CHALLENGE
Posted: Tue Apr 07, 2015 6:28 pm
by Mellies
Heng, dit lyk darem maar lekker!!!
Re: SWAROVSKI GONG CHALLENGE
Posted: Tue Apr 07, 2015 8:21 pm
by Supacow
Mellies 270 soek jy n spanmaat
Met n vleisie
Re: SWAROVSKI GONG CHALLENGE
Posted: Tue Apr 07, 2015 9:12 pm
by Mellies
As ek beter geskiet het was ek daar saam jou!
Re: SWAROVSKI GONG CHALLENGE
Posted: Wed May 27, 2015 4:39 pm
by Reggie Gerber
Manne die tyd is hier. Saterdag skiet ons. Daar is nog plek vir n paar spanne
Re: SWAROVSKI GONG CHALLENGE
Posted: Mon Jun 01, 2015 8:54 am
by Hein22
Reggie, hoe was die skiet en wie was die wenners? Kan jy dalk die ranglys van deelnemers en punte vir ons hier plaas?
Re: SWAROVSKI GONG CHALLENGE
Posted: Mon Jun 01, 2015 11:01 am
by Geno
Results:
2015 Gong shoot Placings.pdf
Re: SWAROVSKI GONG CHALLENGE
Posted: Mon Jun 01, 2015 11:14 am
by Reggie Gerber
Baie Dankie Geno
Manne die dag was n reuse sukses. Maak gerus planne om volgende jaar by te woon.
Groete
Re: SWAROVSKI GONG CHALLENGE
Posted: Mon Jun 01, 2015 11:22 am
by Hein22
Geluk Herman, julle het mooi gedoen! Reggie, julle span het self lekker geskiet.
Re: SWAROVSKI GONG CHALLENGE
Posted: Mon Jun 01, 2015 11:41 am
by Herrie260
Dankie Hein
Dit was baie n lekker dag en als het reg geloop vir my en Gerrie. Dankie Reggie en Ralf vir al julle moeite
Re: SWAROVSKI GONG CHALLENGE
Posted: Mon Jun 01, 2015 11:59 am
by Hein22
Herman, het jy darem hierdie keer meer as net tumbling media gewen?

Re: SWAROVSKI GONG CHALLENGE
Posted: Mon Jun 01, 2015 12:03 pm
by Herrie260
Hehehehehehe. Ja die pryse was baie mooi. Die manne het regtig baie moeite gedoen.