Page 1 of 2
garmin pryse
Posted: Mon Mar 23, 2015 11:17 am
by cassie_calvinia
waar kry ek beste pryse op garmin?
Re: garmin pryse
Posted: Mon Mar 23, 2015 11:29 am
by Chevvy SS
Probeer takealot.
Re: garmin pryse
Posted: Mon Mar 23, 2015 11:46 am
by cassie_calvinia
kry nie die model wat ek soek daar nie
Re: garmin pryse
Posted: Mon Mar 23, 2015 12:50 pm
by MichielC
Goeiedag Cassie,
Waarna is jy opsoek, dalk kan ek help
Groete,
Michiel
Re: garmin pryse
Posted: Mon Mar 23, 2015 12:53 pm
by cassie_calvinia
gpsmap64s
Re: garmin pryse
Posted: Mon Mar 23, 2015 1:05 pm
by MichielC
Hi Cassie,
R4,710.00 incl Vat excl delivery
As jy belangstel kontak my gerus
michielathyperauto.co.za of nul agt 2 927 0641
Re: garmin pryse
Posted: Mon Mar 23, 2015 1:18 pm
by cassie_calvinia
en die topo kaarrt wat jy oplaai?
ek het al topo kaart, maar blykbaar kan ek dit ie op daai gps laai nie? of kan ek?
dit is duur om nog een te koop
Re: garmin pryse
Posted: Mon Mar 23, 2015 1:35 pm
by MichielC
Hi Cassie,
As jy hom online"gekoop het, is hy ""gelock "op die device, en kan jy hom nie weer gebruik nie. Ongelukkig kan jy hom nie weer gebruik nie.
Wat hul nou gedoen het was om n memory card te stuur dan kan jy hom skuif tussen "devices"
Jy het n PM
Re: garmin pryse
Posted: Mon Mar 23, 2015 3:11 pm
by WILDCARD
MichielC wrote:Hi Cassie,
As jy hom online"gekoop het, is hy ""gelock "op die device, en kan jy hom nie weer gebruik nie. Ongelukkig kan jy hom nie weer gebruik nie.
Wat hul nou gedoen het was om n memory card te stuur dan kan jy hom skuif tussen "devices"
Jy het n PM
Jammer ek wil gou vinnig iets uitvind.
Ek het n Garmin Nuvi 200W het hom in 2008 gekoop. Hoe en waar kan ek sy maps update na die nuutse weergawe en hoeveel kos dit?
Ek is tans in Oudtshoorn.
Re: garmin pryse
Posted: Mon Mar 23, 2015 4:26 pm
by MichielC
Goeiedag WILDCARD,
Ek het nou net bevestiging gekry dat daardie spesifieke eenheid nog van GARMAP gebruik maak, en die is verlede jaar ge-"discontinue"
Ongelukkig is hy nie opgradeer baar nie.
Enige verdure vra, moet asb. nie huiwer om my te kontak nie.
Groete,
Michiel
Re: garmin pryse
Posted: Mon Mar 23, 2015 5:00 pm
by cassie_calvinia
hier kry ek nouu somommer bakgat diens van michiel!
dankie
Re: garmin pryse
Posted: Mon Mar 23, 2015 5:13 pm
by win270
Michiel, my Garmin Nuvi 1510 is vroeg in 2011 aangekoop. Hoe gaan ek tewerk om sy MAPS op datum te hou en wat kos dit?
Ander vragie, die afgelope maand vind ek dat my Garmin baie sein verloor, soms sommer vir die hele 20 km rit werk toe (Randburg na Johannesburg middestad). Wat is die probleem en hoe maak ek dit reg?
Re: garmin pryse
Posted: Mon Mar 23, 2015 5:23 pm
by WILDCARD
MichielC wrote:Goeiedag WILDCARD,
Ek het nou net bevestiging gekry dat daardie spesifieke eenheid nog van GARMAP gebruik maak, en die is verlede jaar ge-"discontinue"
Ongelukkig is hy nie opgradeer baar nie.
Enige verdure vra, moet asb. nie huiwer om my te kontak nie.
Groete,
Michiel
Beteken dit dat ek hom maar liewer in drom gooi want hy beteken nou niks?
Of dalk as n target vir my R1/FN FAL?
Re: garmin pryse
Posted: Mon Mar 23, 2015 5:41 pm
by MichielC
cassie_calvinia wrote:hier kry ek nouu somommer bakgat diens van michiel!
dankie
Dankie Cassie !
Re: garmin pryse
Posted: Mon Mar 23, 2015 5:45 pm
by MichielC
win270 wrote:Michiel, my Garmin Nuvi 1510 is vroeg in 2011 aangekoop. Hoe gaan ek tewerk om sy MAPS op datum te hou en wat kos dit?
Ander vragie, die afgelope maand vind ek dat my Garmin baie sein verloor, soms sommer vir die hele 20 km rit werk toe (Randburg na Johannesburg middestad). Wat is die probleem en hoe maak ek dit reg?
Hi Win 270,
Eks nie bekend met die Nuvi 1510 nie, en het jou navraag aangestuur, sal deur die loop van die dag more hier antwoord, as jy net so bietjie geduldig met my sal wees asb.
Wat gewoonlik werk, is om die "device"te reset, en/of sy sagteware op te gradeer. Dit kan hier gedoen word.
https://my.garmin.com/mygarmin/customer ... Home.faces
Re: garmin pryse
Posted: Mon Mar 23, 2015 5:47 pm
by MichielC
WILDCARD wrote:MichielC wrote:Goeiedag WILDCARD,
Ek het nou net bevestiging gekry dat daardie spesifieke eenheid nog van GARMAP gebruik maak, en die is verlede jaar ge-"discontinue"
Ongelukkig is hy nie opgradeer baar nie.
Enige verdure vra, moet asb. nie huiwer om my te kontak nie.
Groete,
Michiel
Beteken dit dat ek hom maar liewer in drom gooi want hy beteken nou niks?
Of dalk as n target vir my R1/FN FAL?
WILDCARD,
Dit is altyd n goeie idee om hom in n ekstra voertuig te hou, of as ekstra in n voertuig te hou, vir as een oppak , gesteel word etc, sal hy jou ten minste tot in die volgende dorp kan kry.
As jy op hom skiet, onthou om n video te neem en hier te post
Re: garmin pryse
Posted: Mon Mar 23, 2015 5:59 pm
by Jacques van Eeden
Wildcard
Navworld het 'n core exchange waar jy die ou gps ingee en korting kry op 'n nuwe een. Dalk iets om na te kyk.
Re: garmin pryse
Posted: Mon Mar 23, 2015 7:34 pm
by WILDCARD
Jacques222 wrote:Wildcard
Navworld het 'n core exchange waar jy die ou gps ingee en korting kry op 'n nuwe een. Dalk iets om na te kyk.
Kan jy my meer inligting PM dalk?
Wat is die laaste maps wat beskikbaar is vir my nuvi 200w?
Hy het tans die 2010 topograhic maps of so iets op.
Re: garmin pryse
Posted: Mon Mar 23, 2015 8:37 pm
by MichielC
WILDCARD wrote:Jacques222 wrote:Wildcard
Navworld het 'n core exchange waar jy die ou gps ingee en korting kry op 'n nuwe een. Dalk iets om na te kyk.
Kan jy my meer inligting PM dalk?
Wat is die laaste maps wat beskikbaar is vir my nuvi 200w?
Hy het tans die 2010 topograhic maps of so iets op.
Volgens my kennis is dit vir eenhede wat foutief is, en uit waarborg uit is, ek het self nou onlangs n paar by hulle geruil, ek praat onder korreksie.
Kontak vir Madelein, 012 665 0765 sy sal dit vir jou kan uitklaar.
Enige iets verder , meer as welkom om my te kontak.
Re: garmin pryse
Posted: Tue Mar 24, 2015 9:14 am
by MichielC
MichielC wrote:win270 wrote:Michiel, my Garmin Nuvi 1510 is vroeg in 2011 aangekoop. Hoe gaan ek tewerk om sy MAPS op datum te hou en wat kos dit?
Ander vragie, die afgelope maand vind ek dat my Garmin baie sein verloor, soms sommer vir die hele 20 km rit werk toe (Randburg na Johannesburg middestad). Wat is die probleem en hoe maak ek dit reg?
Hi Win 270,
Eks nie bekend met die Nuvi 1510 nie, en het jou navraag aangestuur, sal deur die loop van die dag more hier antwoord, as jy net so bietjie geduldig met my sal wees asb.
Wat gewoonlik werk, is om die "device"te reset, en/of sy sagteware op te gradeer. Dit kan hier gedoen word.
https://my.garmin.com/mygarmin/customer ... Home.faces
More Win270 ,
Ek het n antwoord onvang as volg van die verskaffers af :
Ek neem aan dit is die Nuvi 1310 wat hy het. Ongelukkig kan die kaarte nie meer opgedateer word nie. Hulle gebruik die ou garmap kaart en dit is nie meer beskikbaar nie. Vir die sein wat hy verloor kan hy probeer om die sagteware op te dateer op die Web updater:
WebUpdater:
1. Download the WebUpdater by selecting the appropriate download for your operating system at:
http://www.garmin.com/webupdater
2. Install the WebUpdater
3. After the installation is complete, connect your Garmin device and follow the onscreen prompts
Check the WebUpdater often to ensure you have the latest updates for your Garmin device.
Re: garmin pryse
Posted: Tue Mar 24, 2015 12:15 pm
by win270
Dankie, Michiel. Ek sal dit probeer. Dit is wel 'n Garmin Nuvi 1310 wat ek het - tikfout wat ek oorspronklik gemaak het aan my kant.
Groete
Re: garmin pryse
Posted: Tue Mar 24, 2015 3:53 pm
by MichielC
win270 wrote:Dankie, Michiel. Ek sal dit probeer. Dit is wel 'n Garmin Nuvi 1310 wat ek het - tikfout wat ek oorspronklik gemaak het aan my kant.
Groete
100% WIN270, enige iets verder kontak gerus
Re: garmin pryse
Posted: Wed Mar 25, 2015 12:23 am
by Rommel
Kry die hofie wind op sy vuur!
Michiel, ek het die GPSMAP 62S, kan jy my bietjie meer info gee rondom die 'birdseye view'. Kan dit my baat met gebruik in die veld? Of is dit net op stedelike gebiede gerig? Is daar n program beskikbaar vir my model wat dit moontlik maak om n beeld soos bv. Satelite mapping te kan kry of verstaan ek dit verkeerd. Dink so iets kan my baie baat in die area waar ek jag om te sien waar spesifieke papyrus stroke lê, sowel hippo pools etc. Kan dit sien op google maps. Net gewonder
Re: garmin pryse
Posted: Wed Mar 25, 2015 1:26 am
by cassie_calvinia
topo maps.
is net duur. R1500.
bird eye kan ook werk, maar net klein areas op 'n slag kan jy download. en, jy moet dink sateliet tyd koop
Re: garmin pryse
Posted: Wed Mar 25, 2015 7:08 am
by win270
Dagsê Michiel, PM vir jou gestuur.
Groete