Page 1 of 1

Cruiser split rims

Posted: Mon Mar 23, 2015 8:57 am
by Supacow
Weet iemand wat is die kostes en waar is die beste plek om te kry?

Re: Cruiser split rims

Posted: Mon Mar 23, 2015 9:03 am
by Geno
Ek sien George het 5 te koop.
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=19&t=39780

Groete

Re: Cruiser split rims

Posted: Wed Apr 26, 2017 9:45 am
by ddt
Ek is op soek na 5 as iemand weet van rims wat te koop is.

Re: Cruiser split rims

Posted: Wed Apr 26, 2017 8:04 pm
by Diesel Dog
Ek het 3 oor van die stel wat ek afgehaal het om ronde wiele op te sit,het nie gehelp nie die cruiser het nog steeds my hemp uitgetrek voor ek op die teerpad kom. >:D >:D

As jy belangstel maak my n aanbod,

DD

Re: Cruiser split rims

Posted: Thu Apr 27, 2017 10:41 am
by ddt
Ek stuur vir jou PM

Re: Cruiser split rims

Posted: Fri Apr 28, 2017 11:18 am
by Diesel Dog
ddt wrote:Ek stuur vir jou PM
Ek het jou pm beantwoord .

DD

Re: Cruiser split rims

Posted: Wed Jun 07, 2017 8:00 pm
by Frikjordaan
Soek jy 5 gat of 6 gat Split rims?