Page 1 of 1
Watter teleskoop vergelyk met zeiss Hd5 se lense maar met IR
Posted: Sun Mar 22, 2015 6:57 pm
by Jackalsniper
Ja so watter teleskoop het dieselfde lens kwaliteit maar met n Iluminated dot vir omtrent R13000 prysklas?
Re: Watter teleskoop vergelyk met zeiss Hd5 se lense maar me
Posted: Sun Mar 22, 2015 7:00 pm
by Jackalsniper
Ek moet seker by se ek kyk na die Zeiss Hd5 met 3-15 x 50 met plex kruishaar
Re: Watter teleskoop vergelyk met zeiss Hd5 se lense maar me
Posted: Sun Mar 22, 2015 8:07 pm
by Fanie Nel
Hello jackalsniper
Hierdie sal my keuse wees
Meopta meostar R2 2.5-15 *56 as jy so een kan kry.
Groete fanie nel
Re: Watter teleskoop vergelyk met zeiss Hd5 se lense maar me
Posted: Mon Mar 23, 2015 3:34 am
by maxboostsa1
SHV Nightforce met IR sal my keuse wees.
Re: Watter teleskoop vergelyk met zeiss Hd5 se lense maar me
Posted: Mon Mar 23, 2015 8:53 am
by Nickvn
+1 vir SHV
Re: Watter teleskoop vergelyk met zeiss Hd5 se lense maar me
Posted: Mon Mar 23, 2015 9:33 am
by Geno
Fanie Nel wrote:Hello jackalsniper
Hierdie sal my keuse wees
Meopta meostar R2 2.5-15 *56 as jy so een kan kry.
Groete fanie nel
+1
Jy gaan moeilik beter kwaliteit vir die prys kry.
Re: Watter teleskoop vergelyk met zeiss Hd5 se lense maar me
Posted: Mon Mar 23, 2015 10:55 am
by cassie_calvinia
ek sou SHV gaan
Re: Watter teleskoop vergelyk met zeiss Hd5 se lense maar me
Posted: Mon Mar 23, 2015 8:05 pm
by Jackalsniper
Is die meopta se lens kwaliteit regtig net so goed as die zeiss hd?
Re: Watter teleskoop vergelyk met zeiss Hd5 se lense maar me
Posted: Mon Mar 23, 2015 8:07 pm
by Supacow
Ek vermoed beter

Re: Watter teleskoop vergelyk met zeiss Hd5 se lense maar me
Posted: Mon Mar 23, 2015 8:14 pm
by Jackalsniper
Dis goeie nuus ek hou van sy kruishaar. is daar erens op die forum n toets van die model meopta?
Re: Watter teleskoop vergelyk met zeiss Hd5 se lense maar me
Posted: Mon Mar 23, 2015 8:22 pm
by Jackalsniper
Ek het hierdie video link as iemand ander ook daarna wil kyk.
https://www.youtube.com/watch?v=UC_Of7PTEmw
Re: Watter teleskoop vergelyk met zeiss Hd5 se lense maar me
Posted: Sat Apr 04, 2015 9:14 pm
by Jackalsniper
Ek sukkel nogal om die meopta in die hande te kry, kon nog nie eers n prys in SA kry nie, is hier ouens wat hulle verkoop?
Meopta meostar R2 2.5-15 *56 wat ek soek ander hoe vergelyk die R1 meopta teenoor die HD5 se lense?
Re: Watter teleskoop vergelyk met zeiss Hd5 se lense maar me
Posted: Sun Apr 05, 2015 9:21 pm
by vbd
Wat van die zeiss dl 3-12x50 met die illuminated kruis, sy optics is briljant.
Re: Watter teleskoop vergelyk met zeiss Hd5 se lense maar me
Posted: Mon Apr 06, 2015 11:16 am
by Jackalsniper
Wat prys hulle so min of meer?
Re: Watter teleskoop vergelyk met zeiss Hd5 se lense maar me
Posted: Mon Apr 06, 2015 12:33 pm
by joe rocket
Ek dink Wildman is meopta agente
Re: Watter teleskoop vergelyk met zeiss Hd5 se lense maar me
Posted: Mon Apr 06, 2015 8:38 pm
by vbd
Ek kan verkeerd wees maar ek dink hier rondom 13k.
Re: Watter teleskoop vergelyk met zeiss Hd5 se lense maar me
Posted: Tue Apr 14, 2015 10:10 pm
by Piet Breedt
Toe ons in die Czech Republiek geskiet het teen hulle, het almal met Meoptas geskiet. Hulle word deur Meopta geborg. Daar was ook n uitstalling van al hul produkte. Hulle verteenwoordiger het gese hulle lense word deur Zeiss gemaak. Daardie scopes is bitter helder. Ek wou een daar koop, en dit was duurder as wat ek hulle toe plaaslik kon koop met die plaaslikke waarborg. As ek daar gekoop het en iets gaan fout, sou dit baie moeilikker gewees het om weg te stuur as plaaslik.
Ons het met hulle gewere geskiet, en ons was almal beindruk met hul helderheid.
Re: Watter teleskoop vergelyk met zeiss Hd5 se lense maar me
Posted: Wed Apr 15, 2015 7:34 am
by Jackalsniper
Baie dankie Piet! , kon jy dalk onthou watter meoptas hulle gebruik het was dit die R1 reeks of dalk al die R2's .
Ek sal nou regtig like van n R2 2.5 - 15 x 56 red dot. ,maar ek gaan maar wag totdat hulle beskikbaar is in SA. My tweede opsie sal wees om mar die R1 3-12 x56 rd, te kry. Ons hoop hulle het die R2's by Huntex sodat n man kan kyk deur hulle.
Re: Watter teleskoop vergelyk met zeiss Hd5 se lense maar me
Posted: Wed Apr 15, 2015 6:03 pm
by Piet Breedt
Dit was in 2012 as ek reg onthou. Dit was dan seker die R1's