Page 1 of 1

kursus in Nw omgewing

Posted: Fri Mar 20, 2015 9:54 pm
by Mare P
Is daar dalk enige kursus in die NW omgewing.en is daar n behoefte vir n kursus.en watse soort kursus

Re: kursus in Nw omgewing

Posted: Sat Mar 21, 2015 5:57 am
by tripodmvr
Jy het my verloor. Jag, ongedierte, noodhulp ???????

Spesifiseer asb wat jy verlang.