8x57JS - Inlitgting gesoek
Posted: Fri Mar 20, 2015 9:58 am
Goeiemore.
Ek is op soek na ladings vir die 8x57JS, siende dat Somchem se boekie maar effentjies is oor die kaliber (hy is darem daar!).
Ek wil vir nou 'n 180gr Quest bonded koeƫl laai, asook dalk die 195gr Hornady Interlock.
Geweer is `n CZ 550 FS.
Enige raad en inligting sal waardeer word!
Dankie
BP