Page 1 of 1

Wie ken hierdie spoor?

Posted: Thu Mar 19, 2015 10:58 pm
by tripodmvr
IMG-20150319-00508.jpg

Re: Wie ken hierdie spoor?

Posted: Thu Mar 19, 2015 11:12 pm
by Frikkie Coetzee
Leeu

Re: Wie ken hierdie spoor?

Posted: Fri Mar 20, 2015 1:30 am
by Finfan
Ek wil ook se jong leeu!

Re: Wie ken hierdie spoor?

Posted: Fri Mar 20, 2015 5:23 am
by Henry 7
Hoeveel kussinkies agter op spoor?

Re: Wie ken hierdie spoor?

Posted: Fri Mar 20, 2015 6:18 am
by pietbak
Voor en agter poot van 'n Leeu. Dit is 'n wyfie met 4 welpies van so 4 maande oud. Sy self is so 4.5jaar. Daar is gras en modder in die omgewing waar sy bly. Effense swik on die regter agter poot maar ek dink dit is maar net 'n duwwletjie. Sy het so 17 minute laas ontlas, amper soos wat ek nou hier praat. :angel:

Re: Wie ken hierdie spoor?

Posted: Fri Mar 20, 2015 6:19 am
by Philip_R
Leeu of n moerse luiperd mannetjie, die spoor langsaan kan mens sien hy het 3 kussingtjies agter soos hy gegly het.

Re: Wie ken hierdie spoor?

Posted: Fri Mar 20, 2015 6:26 am
by Thunderhead
Leeu wyfie met welpies.

Re: Wie ken hierdie spoor?

Posted: Fri Mar 20, 2015 7:51 am
by Kolhasie
Is dit op Oom se Plaas????????

Groete KH

Re: Wie ken hierdie spoor?

Posted: Fri Mar 20, 2015 7:55 am
by Carl
Dis die voet van 'n mens ;). Die spore lyk soos leeu.

Re: Wie ken hierdie spoor?

Posted: Fri Mar 20, 2015 8:03 am
by Capt. Yoda
tripodmvr wrote:
IMG-20150319-00508.jpg

As dit nou ek was sou ek eder my nikes wou aan he as lekker stap sandale

Re: Wie ken hierdie spoor?

Posted: Fri Mar 20, 2015 8:10 am
by pietbak
Capt. Oblivious wrote:
tripodmvr wrote:
IMG-20150319-00508.jpg

As dit nou ek was sou ek eder my nikes wou aan he as lekker stap sandale
Stem saam.

Re: Wie ken hierdie spoor?

Posted: Fri Mar 20, 2015 8:24 am
by Carl
Kaptein, jy hoef net vinniger as die ander ouens te hardloop, nie vinniger as 'n leeu nie.

Re: Wie ken hierdie spoor?

Posted: Fri Mar 20, 2015 10:48 am
by Cz_apie
pietbak wrote:Voor en agter poot van 'n Leeu. Dit is 'n wyfie met 4 welpies van so 4 maande oud. Sy self is so 4.5jaar. Daar is gras en modder in die omgewing waar sy bly. Effense swik on die regter agter poot maar ek dink dit is maar net 'n duwwletjie. Sy het so 17 minute laas ontlas, amper soos wat ek nou hier praat. :angel:

++>: ++>: Klink soos die Boesmans en Weerburo storie ++>: ++>:

Re: Wie ken hierdie spoor?

Posted: Fri Mar 20, 2015 11:20 am
by alecjohnson
Leeu
59eaeafd439a29e64df2e692e2345851.jpg
Die is n groot mannetjie leeu voorpoot langs leatherman surge

Re: Wie ken hierdie spoor?

Posted: Fri Mar 20, 2015 11:33 am
by mossie
Die spoor kan leeu wees. Die voet dink ek is van n "going on seventy old male" met n baard en n paar gewere. Hy kry so nou en dan n huppel in sy stap (afhangend van watter girls is daar). Bekend dat hy wyd loop agter sagte prooi aan - sy spore al tot in die Vaaldriehoek gekry. In teenstelling met ander ou mannetjies is hy nogal lugtig vir die wyfie in sy trop en so ver as wat ek kon uitvind het hy darem nog nie die aaklige gewoonte ontwikkel om die kleintjies in die trop dood te byt om sy gene aan te pass nie

Groete

MOSSIE

Re: Wie ken hierdie spoor?

Posted: Fri Mar 20, 2015 11:46 am
by Carl
mossie wrote:Die voet dink ek is van n "going on seventy old male" met n baard en n paar gewere. Hy kry so nou en dan n huppel in sy stap (afhangend van watter girls is daar). Bekend dat hy wyd loop agter sagte prooi aan - sy spore al tot in die Vaaldriehoek gekry. In teenstelling met ander ou mannetjies is hy nogal lugtig vir die wyfie in sy trop en so ver as wat ek kon uitvind het hy darem nog nie die aaklige gewoonte ontwikkel om die kleintjies in die trop dood te byt om sy gene aan te pass nie
Groete
MOSSIE
Beste een van die dag! ;D

Re: Wie ken hierdie spoor?

Posted: Fri Mar 20, 2015 12:26 pm
by Wouter Roets
;D ;D ;D

Oom Maruis

Soos reeds gese vir Oom dink ek dit is verseker n leeu mannetjie se voor en agter spore. Ek het nou ook die foto vir Boetjie Kirscner ons leeu PH gestuur wat al meer as 700 leeus gejag het en hy bevestig my gedagtes.

In watter area is dit Oom Maruis?

Groetnis
Wout

Re: Wie ken hierdie spoor?

Posted: Fri Mar 20, 2015 8:05 pm
by tripodmvr
Was op pel se plaas net suid van Marken. Gister benoude radioboodskap gekry en gaan kyk na wat die 2 arbeiders gesien het. Die spore is vêr agter in die berg op die plaas gekry toe hulle met die trekker gaan sout uitsit het. Skerp oge die jongste en my toe geroep. Sewe mil en 30-06 is saam.

Die' leeu is blykbaar 'n nomade en sy maat is geruime tyd gelede naby Baltimore geskiet nadat hulle beeste gevang het. Die bos is nog ruig en groen en om so rondloper op te spoor is nie maklik nie. Dit het Dinsdagaand gereën en ek dink die spoor is Woensdag gemaak. Ek het gedink aan die gebruik van 'n roeper met leeu en hiena geluide om hom nader te probeer kry.

Wilde honde vanuit Marekele gooi ook gereeld draaie op die' deel van Limpopo.

Het vanoggend terug gery.