Page 1 of 1
rail opsit
Posted: Thu Mar 19, 2015 7:31 pm
by ruaanb
naand manne
uiteindelik het my 300wsm gekom. ek gaan more die picatinny rail opsit.
is dit nodig om die skroefies met behulp van loctite vas te maak of nie?
Indien wel watter een of is daar iets anders wat beter is?
dankie
Re: rail opsit
Posted: Thu Mar 19, 2015 7:57 pm
by Lamtjop
Ruaan, ek sal nie locktite gebruik nie, ek het dit met my geweer gedoen en toe wil ek ander bases opsit en da draai een skroef af. Gunsmith moes daar red en hom uitboor. Dit was blou locktite. Weet nie wat sĂȘ kenners nie maar nie weer ek nie. Ek het wel gelees dat jy jou skroef goed moet olie dan draai hy goed vas voor hy afbreek. Groete
Re: rail opsit
Posted: Thu Mar 19, 2015 8:02 pm
by marco
Moet liewer nie opsit nie ek moes twee manne help om hulle basis skroewe los te kry nadat n geweer smit dit met locktite vas gedraai het... al raad was om die skroewe warm te maak dit versag die locktite en dan gee dit skiet... nie rooi warm nie maar ongemaklik om aan te vat warm..
Ek het self vanaand n k89 rail geboor en opgesit en het slegs die skroewe goed vas gedraai..
Re: rail opsit
Posted: Thu Mar 19, 2015 9:04 pm
by Dries101
Blue loctite is nie n issue nie, rooi loctite is n pyn om los te kry
Re: rail opsit
Posted: Thu Mar 19, 2015 9:47 pm
by Rudie
Ek gebruik ook blue loctite. Ek het 2 keer die 300 WM s'n los geskiet toe loctite ek al gewere en nog nie weer probleme gehad nie.
Re: rail opsit
Posted: Thu Mar 19, 2015 11:51 pm
by ruaanb
Dankie manne sal bietjie kop krap oor die een
Re: rail opsit
Posted: Fri Mar 20, 2015 2:45 pm
by Jean Marais
Die blou tipe locktite is die regte tipe om te gebruik
Re: rail opsit
Posted: Fri Mar 20, 2015 2:49 pm
by 30-0Kwes
Ek gebruik ook die blou een, maar ek moet se ek het nog nie weer aan hom gekaring om hom los te maak nie...
Re: rail opsit
Posted: Fri Mar 20, 2015 3:04 pm
by LUAN
Gebruik die bloue en as jy moet losmaak maak eers warm met haar droer.
Re: rail opsit
Posted: Wed Apr 22, 2015 10:04 am
by Kalaharihunter
Nothing wrong with using the blue locktight on base / bases. It can be loosened easily if required. Question, why would one ever want to remove the base/s. For the rings screws I use normal clear nail varnish and this works fine for the rings. By not ensuring that base & ring screws are secured is only looking for trouble and is a pending expensive, awkward, disruptive and even possible dangerous situation waiting to happen. Rather be safe than sorry.