Page 1 of 1

Lang afstand kaliber vir papier skiet

Posted: Thu Mar 19, 2015 6:39 pm
by Dwight375
Naand Manne

Ek wil net bietjie by julle hoor. Ek het die volgende aangeskaf vir n lang afstand ( fklas) geweer.

Bertlein 1-13 twist loop ( 30 kal)
savage target aksie, right bolt left port
behoort teen einde van die week my kolf by geno te bestel, boyds tacticool met adj cheeck piece in pepper laminate.

Ek het met n paar manne gesels en hulle voel die 308 is n goeie antwoord, wat sou julle se ? Ek wil net 155 grein punte skiet.

Ek wil net skiet vir lekker maar wil dan ook seker op n stadium komp ook kan skiet. Ek het ook alle herlaai toerusting vir n 308, so ek hoef nie daai uitgawes aan te gaan nie.

Ek hoor graag julle opinies.

Dankie en groete
Dwight

Re: Lang afstand kaliber vir papier skiet

Posted: Thu Mar 19, 2015 6:46 pm
by GVC86
Hi Dwight,

308 will be 100%. You can then parttake in the F-tr class which is restricted to 308 (I think 223 too).

How long will you have the barrel cut at? Normal practice for bisley is around 28-32inches.

Re: Lang afstand kaliber vir papier skiet

Posted: Thu Mar 19, 2015 6:49 pm
by Dwight375
The barrel is a 1-13 medium palma barrel, I am thinking of having a silencer fitted and I plan to shoot Nosler CC 155- I have many of these points. Cases will be Lapua

Re: Lang afstand kaliber vir papier skiet

Posted: Thu Mar 19, 2015 8:56 pm
by Chevvy SS
Pm vir Ludwig of Arnold. Ek is nie seker of die Nosler CC se BC gematch met jou twistrate op rerige lang afstande die ding gaan doen nie.

Die manne skiet laaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaannnnnnnnnnnnnnnngggggg koëls met baie hoë BC.

Re: Lang afstand kaliber vir papier skiet

Posted: Thu Mar 19, 2015 9:10 pm
by birklec
Dink ook n 1-12 sou beter werk

Re: Lang afstand kaliber vir papier skiet

Posted: Fri Mar 20, 2015 8:13 am
by Capt. Yoda
Berger se 155.5 gr Match Fullbore Target sou my keuse wees as ek sulke ligte koeltjies wou skiet. Die 155 VLD behoort ook te werk as jy hom vinnig skiet
Skiet die Custom comps en kyk wat hul maak, ek glo hul sal ook werk hier in die hoeveld

Re: Lang afstand kaliber vir papier skiet

Posted: Fri Mar 20, 2015 9:18 am
by Ferdi Bam
Dwight375,

Ek skiet met n 1-13T, 30" Bartlein medium Palma F-TR, met 155gr NCC en Sierra 2156 SMK, RSA aksie. Hy werk soos in werk. 43,9gr S335 vir 2963vps.
Jy is mos in Middelburg! Praat met die lede van Middelburg Bisley Klub dat hulle vir jou vertel. SWC-TR is die Voorsitter daar. Beter advies sal jy nie kry nie.

Groete

Ferdi Bam

Re: Lang afstand kaliber vir papier skiet

Posted: Fri Mar 20, 2015 9:25 am
by Hein (Haan)
Stem saam Ferdi praat met Oom SW swc-tr om die forum hy is al lank in die FT-R game.

Re: Lang afstand kaliber vir papier skiet

Posted: Sat Mar 21, 2015 1:03 pm
by Dwight375
My aksie gekry :-) ++>: ++>: ++>:

Re: Lang afstand kaliber vir papier skiet

Posted: Sun Mar 22, 2015 9:45 pm
by Eric the viking
Dwight, if i may ask, where did you get your action from??

Re: Lang afstand kaliber vir papier skiet

Posted: Mon Mar 23, 2015 8:18 am
by Capt. Yoda
Ek wil ook weet

Re: Lang afstand kaliber vir papier skiet

Posted: Mon Mar 23, 2015 8:59 am
by Dwight375
Morning

There were 2 of them left at Safari and I purchased both due to the good price.

Dwight

Re: Lang afstand kaliber vir papier skiet

Posted: Mon Mar 23, 2015 9:02 am
by Dwight375
Kaptein


My pa gaan n 30 BR bou op die een aksie, ek dink dit gaan int wees.

Groete

Re: Lang afstand kaliber vir papier skiet

Posted: Mon Mar 23, 2015 9:27 am
by Eric the viking
if you realize that you have no need for both or want to sell one please keep me in mind i would love to take one off your hands.
Eric 082 263 9002. ;D

Re: Lang afstand kaliber vir papier skiet

Posted: Mon Mar 23, 2015 9:45 am
by swc-tr
Dwight, bel my 082 333 9946.
Of nog beter, kom kyk eerskomende Saterdag 28 Maart op Doornkop skietbaan, ons het 'n Jagters Bisley Liga aan.
Daar sal ook gewone Bisley en F-klas geskiet word.

Re: Lang afstand kaliber vir papier skiet

Posted: Mon Mar 23, 2015 10:24 am
by Dwight375
Hello Erick

Unfortuantely both are going to be used. I will be building a 308 and my dad a 30BR on the other actions.

Dankie maat ongelukkig is ek in Angola en sal eers oor 2 weke terug wees, maar ek sal dan graag wil kom kyk.

Dankie en groete

Re: Lang afstand kaliber vir papier skiet

Posted: Mon Mar 23, 2015 10:45 am
by swc-tr
Ok, die volgende skiet op Doornkop is op 9 Mei, kyk of jy dit dan kan maak.

Terloops, daai .30kal 1-13"T loop skiet alle 155gr koeels baie mooi tot op 1000yds!

Re: Lang afstand kaliber vir papier skiet

Posted: Mon Mar 23, 2015 10:56 am
by Dwight375
Dankie maat

My enigste probleem is dat hy net 28 duim lank is so finished gaan hy seker 27 duim wees. Ek sou graag n 30 duim loop wou he.

Re: Lang afstand kaliber vir papier skiet

Posted: Mon Mar 23, 2015 11:01 am
by swc-tr
Geen probleem, hy skiet net 3" korter as 'n 30" loop. ;D

Re: Lang afstand kaliber vir papier skiet

Posted: Mon Mar 23, 2015 11:04 am
by Eric the viking
Lekker man

Re: Lang afstand kaliber vir papier skiet

Posted: Mon Mar 23, 2015 4:05 pm
by Ferdi Bam
Dwight375,

Kry jou skietding aan die gang die tyd loop. Daar is mos fone in Angola om te reël.

Groete

Ferdi Bam

Re: Lang afstand kaliber vir papier skiet

Posted: Mon Mar 23, 2015 4:39 pm
by Dwight375
Ek si besig Ferdi

Ek het vandag die kolf gekoop, hier is n foto of 2.

Ek meot net besluit op watter teleskoop ek gaan gebruik:

opsie1 : VX3 8.5-25X50
OPSIE2: VX3L 4.5--14X56

:o

Groete

Re: Lang afstand kaliber vir papier skiet

Posted: Mon Mar 23, 2015 4:41 pm
by Supacow
Baie netjies. Lekker aksie!

Re: Lang afstand kaliber vir papier skiet

Posted: Mon Mar 23, 2015 4:43 pm
by Dwight375
Danikie man

Ek sien vreeslik uit na die geweer en dan ook na die skietlesse wat ek gaan kry by die manne wat kan ver skiet, nog n lang pad wat voorle vir my maar ek sien uit.

Kolf moet nou n adjustable cheeckpiece kry asook n adj buttplate.

Groete