Page 1 of 1

Nuwe lid

Posted: Mon Mar 16, 2015 9:22 pm
by Ysman
Goeienaand almal.
Ek is van Pretoria. Lief vir jag maar het gladnie so baie in die veld gekom soos ek graag wou nie.
Wil dit nou regstel. Het ñ 7 x 57 Bruno wat brand om ñ paar rondtes deur die loop te jaag.
Gaan ook die herlaai ding aanpak.
Het so vinnig al deur van die posts gelees. Het by ñ vriend van my van die forum gehoor.
Dit is ñ voorreg om te kan aansluit. Sien uit na die saamgesêls! :)

Ysman

Re: Nuwe lid

Posted: Mon Mar 16, 2015 9:27 pm
by tripodmvr
Baie welkom. Bly jy het die ys gebreek. Ons sal jou 'n warm verwelkoming gee.

Re: Nuwe lid

Posted: Mon Mar 16, 2015 9:33 pm
by Gaaf
Naand Ysman

Welkom. Baie inligting en raad hier te vinde.

Re: Nuwe lid

Posted: Tue Mar 17, 2015 8:11 am
by Frederik
Ysman bly jy het deel van Jaracal geword jy sien sal jy gaan dit baie geniet soos ek vir jou genoem het. Ek waarsku jou nou al, moet nie fotos van jou pragtige Bruno 7 x 57 hier op sit nie hier is paar Bruno mal mense.

Re: Nuwe lid

Posted: Tue Mar 17, 2015 8:24 am
by jamalley
Welkom Ysman, hoop jy geniet dit baie hier op die forum

Re: Nuwe lid

Posted: Tue Mar 17, 2015 8:36 am
by Ysman
Dankie julle.
Frederik ek sal my oë oophou vir daardie Bruno manne ++>:

Re: Nuwe lid

Posted: Tue Mar 17, 2015 8:44 am
by Skywalker
Welkom Ysman
Hier is n paar manne wat al n koel of twee gelaai het so hulle sal viseker kan help.
Jy moet net weet dat Jaracal BAIE verslwend is en as jy eers begin kan jy nie ophou nie :P

Groete
Christiaan

Re: Nuwe lid

Posted: Tue Mar 17, 2015 9:40 am
by Boesman10
Dagse Ysman en welkom.

Re: Nuwe lid

Posted: Tue Mar 17, 2015 9:41 am
by JacquesT (Stompe)
Baie welkom Ysman. Hoop jy geniet dit hier.