Page 1 of 1
Teleskoop vir die fynproewer wat die pitte het
Posted: Mon Mar 16, 2015 9:11 pm
by PWV
http://www.longrangehunting.com/store/n ... clone.html
Nightforce ATACR 5-25x56 F1
CODE: C545-C546
$2,813.00
Re: Teleskoop vir die fynproewer wat die pitte het
Posted: Mon Mar 16, 2015 9:16 pm
by StadBobejaan
Wow, dink net jy laat hom per ongeluk val..
Re: Teleskoop vir die fynproewer wat die pitte het
Posted: Mon Mar 16, 2015 9:18 pm
by PWV
StadBobejaan wrote:Wow, dink net jy laat hom per ongeluk val..
Met baie van hierdie "grand" teleskope kan jy jou drops pale toe oefen!

Re: Teleskoop vir die fynproewer wat die pitte het
Posted: Mon Mar 16, 2015 9:25 pm
by tripodmvr
Het jy al na die Huskemaw teleskope op die' webtuiste gekyk? Iets spesiaals.
Re: Teleskoop vir die fynproewer wat die pitte het
Posted: Mon Mar 16, 2015 10:48 pm
by joe rocket
So hier gaan hy seker R 40 000 kos? Is dit night force se enigste first focal plane?
Re: Teleskoop vir die fynproewer wat die pitte het
Posted: Tue Mar 17, 2015 8:11 am
by Capt. Yoda
Jy kry n 4-16 ATACR F1 en n Beast F1 ook
Re: Teleskoop vir die fynproewer wat die pitte het
Posted: Tue Mar 17, 2015 8:27 am
by Eugene
Ek het al bietjie deur so outjie gekyk en 'n skoot of 3 geskiet op 1000m en die ATACR laat die NXS soos 'n Tasco lyk op daai afstande.... Daar is egter 'n enorme prysverskil, so as jy ietsie geerf het, dan maak dit sin, anders weet ek nie....

Re: Teleskoop vir die fynproewer wat die pitte het
Posted: Tue Mar 17, 2015 8:38 am
by Frikkie Coetzee
My keuse sal die S&B PM11 wees.
Re: Teleskoop vir die fynproewer wat die pitte het
Posted: Tue Mar 17, 2015 9:42 am
by Capt. Yoda
Die dinge wat ek sal doen vir die scope!
http://marchscopes.com/tactical-5-50-x-56.html
http://marchscopes.com/storage/29416/marchx-2.jpg
of die een
http://marchscopes.com/tactical-25-25-x-52.html
http://marchscopes.com/storage/29416/March%202.5x-25x%2052mm%20Tikka-4.JPG
somer die een ook dan kan ek tot by die maan skiet
http://marchscopes.com/tactical-8-80-x-56.html
http://marchscopes.com/storage/29416/March-X%208x-80x.jpg
Re: Teleskoop vir die fynproewer wat die pitte het
Posted: Tue Mar 17, 2015 9:46 am
by Geno
Kaptein. Hierdie een?

Re: Teleskoop vir die fynproewer wat die pitte het
Posted: Tue Mar 17, 2015 9:50 am
by Capt. Yoda
http://mashable.com/wp-content/uploads/2013/07/Dr.-Who.gif
Re: Teleskoop vir die fynproewer wat die pitte het
Posted: Tue Mar 17, 2015 10:14 am
by Skywalker
Re: Teleskoop vir die fynproewer wat die pitte het
Posted: Tue Mar 17, 2015 11:36 am
by Finfan
Dis darem niks lekker om armgat te wees nie!
Re: Teleskoop vir die fynproewer wat die pitte het
Posted: Tue Mar 17, 2015 12:22 pm
by PWV
Finfan wrote:Dis darem niks lekker om armgat te wees nie!
Finfan
As ek na jou arsenaal kyk, wonder ek waar pas ek dan in met my ou twee geweertjies?
Arm sonder die gat of gat sonder die arm?
Re: Teleskoop vir die fynproewer wat die pitte het
Posted: Thu Mar 19, 2015 10:49 pm
by Vlakvark Soldaat
Gaan kyk bietjie op youtube na Nightforce torture test...