Page 1 of 1

Jong jakke??

Posted: Mon Mar 16, 2015 8:31 pm
by Evert.243
Wil graag hoor by die manne met kennis wat sal julle se het hier gebuit? Indien fotos nie wys kan ek dit na iemand epos wat dit net kan post. Wag om te hoor wat het julle te se.

Re: Jong jakke??

Posted: Tue Mar 17, 2015 8:19 am
by Mac
Omdat jy 'n collar op het, is dit nie noodwendig jongetjies nie, groot jakkalse sal ook lies en boude of ander sagte vleis byt waar 'n kraag op is.

Re: Jong jakke??

Posted: Tue Mar 17, 2015 9:44 am
by Evert.243
Dirkie wat ook op die forum is kom vanaand so sal hopelik teen more kan se wat dit is. Hoop hy kry hulle

Re: Jong jakke??

Posted: Tue Mar 17, 2015 2:10 pm
by sako 30-06
Evert.243 wrote:Dirkie wat ook op die forum is kom vanaand so sal hopelik teen more kan se wat dit is. Hoop hy kry hulle
Sterkte.

Re: Jong jakke??

Posted: Tue Mar 17, 2015 6:41 pm
by StadBobejaan
Ai die skade, hoop julle kry hulle, sterkte.

Re: Jong jakke??

Posted: Tue Mar 17, 2015 6:59 pm
by johans
dink dis jakkals wat n kans gevat het op die binnegoed omdat hy nie die skaap kon doodkry nie.n kat sal nie probeer eet as sy prooi nie reeds dood is nie