Page 1 of 1

Burris Extreme Tactical Ringe

Posted: Mon Mar 16, 2015 6:18 am
by Mellies
Goeiedag menere,

Dis daar dalk iemand wat ondervinding het met die gebruik van Burris se Extreme Tactical Ringe? Sal julle my aanraai/afraai om hierdie rigting te gaan?

Behalwe dat dit aluminium is, is daar ander nadele?

Ek beplan om die ringe op n 270 en 22-250 te gebruik saam n warne (0 MOA) rail.

Baie dankie. Ek waardeer.

Met n vleisie...

Re: Burris Extreme Tactical Ringe

Posted: Mon Mar 16, 2015 6:46 am
by JTM
Ek gebruik dit en daar is nie issues nie. Dit is lekker vris en stewige ringe. Van my kant af kan ek dit beslis aanbeveel.

Re: Burris Extreme Tactical Ringe

Posted: Mon Mar 16, 2015 9:07 am
by Mellies
Dankie JTM. Ek waardeer...

Re: Burris Extreme Tactical Ringe

Posted: Mon Mar 16, 2015 9:12 am
by Capt. Yoda
Ek gebruik hulle op n klomp gewere en ek kan nie regtig sien dat ek enige iets beter nodig het nie.Het meeste van my gewere se lope laat thread vir silincers en na ek die scope/ringe terug gesit het op die rails was my zero op die meeste met 2 clicks uit.Ek sal hulle vir nog baie lank gebruik, geen pyn nie self nie op 300WM nie.

Re: Burris Extreme Tactical Ringe

Posted: Mon Mar 16, 2015 11:45 am
by Mellies
Dankie Kaptein. Ek is nou bietjie rustiger...

Ek waardeer baie.