Page 1 of 1
.204 26gr Barnes varmint grenade.
Posted: Sun Mar 15, 2015 8:53 pm
by Nico Harris
Ek het 50 van die koeltjies. Hulle skiet baie mooi in my howa. Net bietjie lig vir bobbejane. So wie ookal eerste antword kan hulle kry. Ek sal hulle gratis pos ook.
Groete
Nico
Re: .204 26gr Barnes varmint grenade.
Posted: Sun Mar 15, 2015 9:38 pm
by Freddie101
Nico.
Wil hulle nie hĂȘ nie maar vir interressantheid wat was jou spoed met hulle?
Re: .204 26gr Barnes varmint grenade.
Posted: Sun Mar 15, 2015 10:14 pm
by Polla1983
Hallo Nico.
Mag ek hulle neem as niemand anders al gevra het nie asb..?
Re: .204 26gr Barnes varmint grenade.
Posted: Mon Mar 16, 2015 6:31 am
by Nico Harris
Freddie my spoed was 4150tt/s met hulle. Polla jy kan hulle kry. Pm jou adres dan pos ek hulle. Groete
Nico
Re: .204 26gr Barnes varmint grenade.
Posted: Mon Mar 16, 2015 9:46 pm
by Freddie101
Dankie Nico