Page 1 of 1

ń Lekker projek

Posted: Sun Mar 15, 2015 3:32 pm
by marco
Ek het so n paar dae terug besluit om n nuwe slot knop op my kompetiesie geweer te sit aangesien die std knop op die 89 aksie n bietjie klein was vir my hande.

Na n dag of twee se werk om n 'jig' te maak sodat ek die slot kon draai in my draaibank , het die krulle begin spat.

Hier is my probeerslag..