Page 1 of 1

ń Lekker projek.

Posted: Sun Mar 15, 2015 3:22 pm
by marco
Ek het so paar dae terug besluit om vir my kompitiesie geweer n beter slot knop op te sit want die std 89 knop was bietjie klein vir my hande.
Na n dag of wat se werk om n 'jig' te maak sodat ek die slot in my draai bank kon draai ,het ek maar die krulle laat spat. Hiers my probeer slag..