KOLGANS SKIET

Moderator: Global Moderator

User avatar
.223 JAGTER
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 81
Joined: Wed Sep 24, 2014 8:17 pm
Location: Tankwa Karoo

KOLGANS SKIET

Post by .223 JAGTER »

Ek bly in die Tangwa Karoo waar die Tankwarivier en Doringrivier bymekaar kom GPS koordinate 32°17’57.0”S 19°33’27.5”E.Vanaf Ceres is dit so 160KM op die Calvinia pad.Wil hoor of daar iemand is wat belangstel om kolganse/eende/makoue te skiet.Koste is R100 pppn vir tentkamp kinders onder12 is gratis
Deur 'n begin te maak, maak jy soveel gouer klaar
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5492
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Location: Durbanville, WesKaap

Re: KOLGANS SKIET

Post by ruaanb »

Ek sal belangstel.
wlm
Hero Member
Hero Member
Posts: 2443
Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Location: Williston

Re: KOLGANS SKIET

Post by wlm »

Manne
Gebruik die geleentheid. Dit is lekker naby aan die Kaap en 'n wereld met sy eie bekoring.
User avatar
Boesman10
Hero Member
Hero Member
Posts: 929
Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am
Location: Paarl
Contact:

Re: KOLGANS SKIET

Post by Boesman10 »

Wat maak jy met al die Kolganse wat geskiet word? Kan mens hulle eet? Ek het nog nooit probeer nie.
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
User avatar
Jaco vdW
Hero Member
Hero Member
Posts: 616
Joined: Wed Mar 27, 2013 3:12 pm
Location: Somerset West

Re: KOLGANS SKIET

Post by Jaco vdW »

Ek sal defnitief belang stel. Hoe jag jy hulle - langagstand met n koeëlgeweer of op die vlerk met n haelgeweer?
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Location: Calvinia

Re: KOLGANS SKIET

Post by cassie_calvinia »

manne, dit is stukkie paradys in die karoo. julle moet gaan
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3879
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Location: Tulbagh

Re: KOLGANS SKIET

Post by Hein M. »

'n Kolgans is maar meestal onsmaaklik, maar daar is oral mense wat maar te gretig is vir 'n stukkie verniet vleis.
User avatar
.223 JAGTER
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 81
Joined: Wed Sep 24, 2014 8:17 pm
Location: Tankwa Karoo

Re: KOLGANS SKIET

Post by .223 JAGTER »

Die kolganse kan jy self eet my werkers glo hy moet bietjie uithang maar jy kan asyn en naaltjies ook bygooi as hy nie te stukkend geskiet is nie .Hulle word geskiet met koeel of haelgeweer. Moet ook byse hier is ook bobbejane in hordes maar as die rivier loop vanaf Mei tot Desember dan sny die rivier vir adoons af.In daai tyd wat rivier loop kan die manne die rivier ook aandurf met kano of klein rubberduck.Hier is ook baie visvang gate so wat ek wil se is niemand sal vervelig wees nie
Deur 'n begin te maak, maak jy soveel gouer klaar
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 20827
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Location: Vereeniging

Re: KOLGANS SKIET

Post by tripodmvr »

As jy jag vir betaling aanbied moet jy verseker dat alles wettiglik geskied. Jagseisoene en skadepermitte moet nagekom word.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
ROBBIE1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1937
Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am
Location: Pretoria Noord
Contact:

Re: KOLGANS SKIET

Post by ROBBIE1 »

Jammer dis so ver, ek sou graag weer n kolgans of 10 wou eet.

Hys baie lekker, sit hom deur die nag in die oond in n toe kaserol op 120grade, los die naaltjies, gewone Portuguese Chicken spice. More oggend smeer jy hom met mayonnaise en chutney, steek hom weer so uur In die oond, en dan val hy sommer van die been af.

Eend die selfde. Dis n taai vleis soos terentaal, maar as hy stadig gaar gemaak word, baie smaaklik.

Oom 3 voet ek sien nie dat die kolgans en eende iets kos nie, dis maar net die verblyf, of lees ek verkeerd?
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4787
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Location: Rustenburg

Re: KOLGANS SKIET

Post by Carl »

.223 JAGTER wrote:Ek bly in die Tangwa Karoo waar die Tankwarivier en Doringrivier bymekaar kom GPS koordinate 32°17’57.0”S 19°33’27.5”E.Vanaf Ceres is dit so 160KM op die Calvinia pad.Wil hoor of daar iemand is wat belangstel om kolganse/eende/makoue te skiet.Koste is R100 pppn vir tentkamp kinders onder12 is gratis
Ek gaan nou nie vinnig daar kan uitkom nie, maar wil net weet van die visvang. Is daar geelvis maw Clanwilliam geles in die rivier?
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Location: Calvinia

Re: KOLGANS SKIET

Post by cassie_calvinia »

tripodmvr wrote:As jy jag vir betaling aanbied moet jy verseker dat alles wettiglik geskied. Jagseisoene en skadepermitte moet nagekom word.
hy adverteer kamp geriewe. as die manne wil, kan hul kolganse skiet
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
.223 JAGTER
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 81
Joined: Wed Sep 24, 2014 8:17 pm
Location: Tankwa Karoo

Re: KOLGANS SKIET

Post by .223 JAGTER »

Die gelde wat gevra word is vir die kamp die jag is gratis behalwe as my skaap of bees getref word dan is dit nie meer so verniet nie. Ons steur ons maar min aan die wette in die Karoo ++>: Al wat ek wil he as die jagter of kamper hier wegry moet hy kan se dit was lekker dan is ek happy.Hier is Clanwilliam geelvis/ Bass/Bluegill en Sandvis soos ons hom ken maar die Geelvis moet weer terug gegooi word.
Deur 'n begin te maak, maak jy soveel gouer klaar
User avatar
Pappabeer
Hero Member
Hero Member
Posts: 3105
Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Location: Zululand

Re: KOLGANS SKIET

Post by Pappabeer »

Jy is mos nog in die Weskaap?

Kolganse is oop deur die jaar en sonder getal beperking. Die jagters moet net jou toestemming hê, en n geldige Weskaap jaglisensie.
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4787
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Location: Rustenburg

Re: KOLGANS SKIET

Post by Carl »

Geen probleem ek jag vir die pot maar het seker al meet as 1000 :-X geelvisse vrygelaat.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
User avatar
.223 JAGTER
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 81
Joined: Wed Sep 24, 2014 8:17 pm
Location: Tankwa Karoo

Re: KOLGANS SKIET

Post by .223 JAGTER »

Nee ek is so 20Km oor die grens van die Weskaap ek val onder Noordkaap
Deur 'n begin te maak, maak jy soveel gouer klaar
User avatar
Pappabeer
Hero Member
Hero Member
Posts: 3105
Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Location: Zululand

Re: KOLGANS SKIET

Post by Pappabeer »

Wel nog beter. Al wat nou verskil is die jaglisensie is goedkoper. Die Noordkaap het nie hassles met Ganse of BobbyJohn nie...
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
User avatar
Louis Kriel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1952
Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Location: Paarl, Wes-Kaap

Re: KOLGANS SKIET

Post by Louis Kriel »

Hoeveel mense/groepe kan jy op n naweek akkommodeer?
User avatar
.223 JAGTER
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 81
Joined: Wed Sep 24, 2014 8:17 pm
Location: Tankwa Karoo

Re: KOLGANS SKIET

Post by .223 JAGTER »

As daar net gekamp word 2 groepe maar as daar ook geskiet word net een 1groep sodat manne weet van mekaar.In n groep kan so 4-6 groot mense wees sal ek se van my kant af maar party mense kuier weer lekker as hulle 10 ouens is dit hang maar af wie privaat wil wees.Hier is nog baie opsies maar sal eers kyk wat mense se behoeftes is
Deur 'n begin te maak, maak jy soveel gouer klaar
User avatar
LRLaubscher
Hero Member
Hero Member
Posts: 568
Joined: Mon Apr 29, 2013 2:06 pm
Location: Durbanville/Riebeek West
Contact:

Re: KOLGANS SKIET

Post by LRLaubscher »

Die klink lekker,

Gaan ook gebruik maak van die geleentheid. Wil vir bobby kom klop so oor 'n entjie!!
223, sien julle die bobby elke dag, of is dit maar onvoorspelbaar?
-Winchester Model 52 .22LR
-7mm/300WM Long Range
-260 Remington Ackley Sporting/Hunting
-300 Win Mag LR
-Barretta A300 semi auto (wanted)
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4056
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Location: Moreleta Park; Pta

Re: KOLGANS SKIET

Post by BRNO (Pierre) »

LRLaubscher wrote:Die klink lekker,

Gaan ook gebruik maak van die geleentheid. Wil vir bobby kom klop so oor 'n entjie!!
223, sien julle die bobby elke dag, of is dit maar onvoorspelbaar?
Jy moet pasop, lyk my op daai plaas oorval bobby jou en neem jou geweer af. ;)
Veiligheid eerste manne!
User avatar
.223 JAGTER
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 81
Joined: Wed Sep 24, 2014 8:17 pm
Location: Tankwa Karoo

Re: KOLGANS SKIET

Post by .223 JAGTER »

Ja bobby is elke dag hier wereld is droog nou vreet hulle die doring boom peule en gooi jy pille vir die skaap dan vreet hulle dit ook . Die man wat vroeg wil opstaan kan hulle voorsit want as die dag breek is bobby op sy pos.Hier 2 groot trope. Die man wat 4wiel bike het kan ma saam bring om meer mobile te wees want bobby het gevaarlikke verkykers
Deur 'n begin te maak, maak jy soveel gouer klaar
User avatar
Louis Kriel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1952
Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Location: Paarl, Wes-Kaap

Re: KOLGANS SKIET

Post by Louis Kriel »

Sal graag my 2 seuns wil bring vir n naweek.
User avatar
LRLaubscher
Hero Member
Hero Member
Posts: 568
Joined: Mon Apr 29, 2013 2:06 pm
Location: Durbanville/Riebeek West
Contact:

Re: KOLGANS SKIET

Post by LRLaubscher »

.223 JAGTER wrote:Ja bobby is elke dag hier wereld is droog nou vreet hulle die doring boom peule en gooi jy pille vir die skaap dan vreet hulle dit ook . Die man wat vroeg wil opstaan kan hulle voorsit want as die dag breek is bobby op sy pos.Hier 2 groot trope. Die man wat 4wiel bike het kan ma saam bring om meer mobile te wees want bobby het gevaarlikke verkykers
Dit klink vir my goed, want ek wil juis vir bobby klap oor afstand!!

Gaan jou PM om nommer ens te kry.
-Winchester Model 52 .22LR
-7mm/300WM Long Range
-260 Remington Ackley Sporting/Hunting
-300 Win Mag LR
-Barretta A300 semi auto (wanted)
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3781
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Location: Grunau, Namibië

Re: KOLGANS SKIET

Post by tau »

.223 JAGTER wrote:Ek bly in die Tangwa Karoo waar die Tankwarivier en Doringrivier bymekaar kom GPS koordinate 32°17’57.0”S 19°33’27.5”E.Vanaf Ceres is dit so 160KM op die Calvinia pad.Wil hoor of daar iemand is wat belangstel om kolganse/eende/makoue te skiet.Koste is R100 pppn vir tentkamp kinders onder12 is gratis

Jy is nie dalk 'n Hough nie?
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
Post Reply

Return to “Bird Hunting”