Page 1 of 1

NuweLid

Posted: Fri Mar 13, 2015 7:59 pm
by Jakkals90
Hallo almal.

My naam is Jac Steyn. Ek is 25 jaar ou en bly op 'n klein plaas tussen Trichardt en Bethal. Ek het nou onlangs die belangstelling in jag en die klas van dinge gekry.

Ek glo ek gaan baie kan leer en lekker gesels op hierdie forum.

Groetnis

Re: NuweLid

Posted: Fri Mar 13, 2015 8:12 pm
by PWV
Baie welkom, Jac. Jy gaan dit geniet!

Re: NuweLid

Posted: Sat Mar 14, 2015 9:23 pm
by Ron Swanson
Lekker Jac! Baie welkom meneer.

Re: NuweLid

Posted: Sun Mar 15, 2015 8:33 am
by Jacquesb
Welkom Jac
Geniet dit hier.

Re: NuweLid

Posted: Sun Mar 15, 2015 12:16 pm
by Jakkals90
Baie dankie manne. Ek is alreeds verslaaf en geniet dit vreeslik.

Re: NuweLid

Posted: Mon Mar 16, 2015 11:19 am
by Boesman10
Dagse Jac. Ek ken daai wereld van jou nie eintlik nie. Wat se tipe wereld is daai?

Re: NuweLid

Posted: Mon Mar 16, 2015 11:19 am
by vriell
Welkom welkom !!

Re: NuweLid

Posted: Tue Mar 17, 2015 7:05 am
by Jakkals90
Boesman10 wrote:Dagse Jac. Ek ken daai wereld van jou nie eintlik nie. Wat se tipe wereld is daai?
Hallo Boesman, ons lê amper in die middel van die hoëveld. Hier teen Sasol.

Re: NuweLid

Posted: Tue Mar 17, 2015 8:25 am
by jamalley
Welkom Jac