Page 1 of 2
Leatherwork
Posted: Mon Apr 25, 2011 10:41 am
by Leatherhead
I do leatherwork and take on personal orders of almost any containers. I don't do footwear or holsters, too many variations ! The work is done by hand and happens around the farming, so it takes a while depending on the size of the project. I'm struggling to attach images to this post, so they'll be coming as soon as I figure it out.
Ek werk met leer, en vat persoonlike bestellings om AMPER enige houer. Ek doen net nie holsters en skoene (of slippers no.9 TJ)
Daars te veel variasies. Die werk is handgemaak en gebeur om die boerdery, so dit vat 'n bietjie tyd as dit 'n groot werk is.
Fotos kom sgsm
Re: Leatherwork
Posted: Mon Apr 25, 2011 10:52 am
by tafjak
Leatherwork
Wol/skaapvel slippers! No. 9 Please!
Re: Leatherwork
Posted: Mon Apr 25, 2011 11:23 am
by Francois Marais
Taffie
Ek weet y sukkel maar met die engels, so ek sal maar moet help........
I don't do footwear or .......
Dit beteken
GEEN SLIPPERS mag gebou word nie, sorry boet.
Mooi loop
Francois
Re: Leatherwork
Posted: Mon Apr 25, 2011 11:33 am
by JACQUES BOTHA
FM
Ek dink ou taffie vat net weer n kans Hy en die britse taal is groot vrinde hy praat brits so glad soos net n BRITSMAN self dit kan doen, moet nie laat hy jou flous nie, hy het asprsi daai deel inetik van die slippers...
Lekker lag ek nou
JAcques
Re: Leatherwork
Posted: Mon Apr 25, 2011 11:57 am
by tafjak
Francois
Dankie tog! Het nou net gedink ek het weer onder die verkeerde topic gegooi.
Francois Marais wrote:
Taffie
Ek weet y sukkel maar met die engels, so ek sal maar moet help........
I don't do footwear or .......
Dit beteken
GEEN SLIPPERS mag gebou word nie, sorry boet.
Mooi loop
Francois
....................o ja! Maar as 'n ou met leer kan werk, dan kan hy met leer werk. Wou graag gehad het dat hy dit miskien moet oordink. Ek sal even(kyk die ingels) vir hom 'n afdruk van my paar pote stuur as hy dit nodig sou kry.

Jong, maar ek dink ek kan my voete sommer in 'n wolbaal druk.
My engelse onderwyser het my die klas belet, was seker bang dat ek nuwe taal ontdek.
Mooiloop
Re: Leatherwork
Posted: Mon Apr 25, 2011 12:03 pm
by Francois Marais
JB
Nee ek wseet Taffie is die IGLISH magtig, was self by toe hy vir n Nam poeliesman veduidelik het: "Hierrie nommerplaat sit dan nog die heletyd hier" nou daai is selfvir my engels te hoog.
Taffie
Ja maat ek weet jy sukkel nou al n wyle met die skaapvel slippers, miskien kry jy tog vir oom Leerkop ge-om oor die skoene, wie weet.
Mooi loop
Francois
Re: Leatherwork
Posted: Mon Apr 25, 2011 12:06 pm
by JACQUES BOTHA
FM
LEKKER LAG EK NOU HIER ALEEN IN MY KANTOOR ---
EK LEES GOU OP KINGS OPTICS SE WEBBLAD DIE VOLGENDE
[glow=red,2,300]A Minute of Learning for a Lifetime of Satisfaction[/glow]
WONNER OF JY AL MET DIE AMNNE GESELS HET..
GROETNIS
Re: Leatherwork
Posted: Mon Apr 25, 2011 12:22 pm
by tafjak
Francois
was self by toe hy vir n Nam poeliesman veduidelik het: "Hierrie nommerplaat sit dan nog die heletyd hier" nou daai is selfvir my engels te hoog.
......dink jy hy het my verstaan? Ek glo nie, wou seker net nie nog 'n probleem gehad met die skryf van die boete nie, hy kon self nie gou dink waar gaan hy 'n tolk kry vir hierie taal nie!
Die slippers is maar 'n probleem in my w?reld, Britsie en Biker wil nie meer velle stuur nie, die prys glo te swak. Nou vrek ek van die koue waar ek nou sit en dog toe ek kan 'n leerwerker inroep vanm?re.
Mooiloop
Re: Leatherwork
Posted: Mon Apr 25, 2011 12:36 pm
by Francois Marais
JB
Nee gou gaan loer daar, maar dis nie vir my nie, prys is ook maar styf, wat reken jy sal die voordeel wees van n FLUTED scope buis????? Ai die gimmicks van vandag se tyd........
Taffie
Nee man, daai jong/klong het jou mooi verstaan, hy het dan geantwoord met "You may proceed...." Is dit ook koud by jou, hoor Biker se dis vrekkoud da by hom.
Mooi loop
Francois
Re: Leatherwork
Posted: Mon Apr 25, 2011 3:02 pm
by Leatherhead
En ek het eers gewonder hoe kry die manne hulle "posts" nommer so hoog!
Re: Leatherwork
Posted: Mon Apr 25, 2011 3:06 pm
by Francois Marais
LH
Ja, en nou weet jy.....
Mooi loop
Francois
Re: Leatherwork
Posted: Mon Apr 25, 2011 4:19 pm
by Francois Marais
LH
Gaan kyk by hierdie fred, jy sal alles da kry, as jy nie regom nie, laat weet dan help ek....
http://jaracal.com/http://jaracal.com/p ... ic.php?t=9
Mooi loop
Francois
Re: Leatherwork
Posted: Tue Apr 26, 2011 1:51 pm
by Robert
Tafjak
Ek sukkel net so om slippers te kry.
Ek het toe maar 2 wol hase gevang en baie hard onder die stert geskop, Siedaar, Pragtige wol slippers met hasie ore.

.
bietjie vaseline aan die voete help vir die skop slag
Robert
Re: Leatherwork
Posted: Tue Apr 26, 2011 1:55 pm
by tafjak
Robert
Maar dit was 'n gr?nde plan van jou, met my groot voete sal ek 2 alpakkas moet skop.
Mooiloop
Re: Leatherwork
Posted: Tue Apr 26, 2011 2:07 pm
by Freek
Manne, ek verstaan nie. Wat sukkel julle so met die wol skoene? Julle is dan juis daar in skaap boer w?reld... klink my die boere raak suinig deesdae. Moet seker spaar om die nuwe blink Benze te betaal, deesdae word die goed ook mos nie meer gesipsudieer nie.
Klink vir my hier is 'n behoefte op die forum vir lekker warm skoene met die koue tyd wat nader staan. Miskien moet mens kyk na 'n skaap vel boot wat tot onder die kuite toe maak met lekker dik trok taaier sole - sal hom nie sommer kan deur trap nie. Hoe lyk die belangstelling? As julle regtig hard op is sal ek die moeiete doen en 'n prototiepe of 2 aan mekaar te slaan vir field testing.
Wonder maar net...

Re: Leatherwork
Posted: Tue Apr 26, 2011 3:48 pm
by tafjak
Freek
Probeer ietsie van die aard aanmekaar kry.
Die skoen/slipper hoef nie lank/hoog te wees nie, manne het dit broeke en jasse en so bietjie ho?r as enkelhoogte behoort te werk. Dit behoort net van die insteek soort te wees. Sole is weer iets anders as die normale rubber, sou eerder iets wou h? in dik leer(dieselfde as waarmee hulle perde saals aanmekaar timmer) wat die binnesool(wat ook maar skaapwol behoort te wees) ook vashou. Die rubber word soos 'n stuk ys in die koue en vererger alles net.
Vir my is daar nie veel beter as die normale skaapwol slippers nie.
Try iets dat ons sien
Mooiloop
Re: Leatherwork
Posted: Tue Apr 26, 2011 5:45 pm
by Freddie101
My ou stel slippers is ook al bietjie stukkend van die gesoek na jakkies in die veld. Ek soek ook nuwes. Sien paty het sintetiese materiaal onder op die sool. Ek wil dit nie he nie. Stem saam met Taffie. Gewone wolslippers is die lekkerste en gemaklikste. Taffie het jy al gekyk by Daggaboer padstal. hulle het ook.
Groetnis
Re: Leatherwork
Posted: Tue Apr 26, 2011 7:28 pm
by tafjak
Freddie
Het jy die padstal se nommer? Ek ry sommer m?re Daggaboer om Cradock toe. Wetie wat ek gaan maak sonder slippers met hierie koue nie.
Re: Leatherwork
Posted: Tue Apr 26, 2011 8:28 pm
by MEERKAT
Taffles
Die kruipelsorg hier by ons maak ook die slippers glo tot nr 10 en7 agstes vir die manne met die ekstra plat voete.
Verstaan dat daardie plat voet manne swem glo bitter vinnig.
Sal fototjie opsit vir belangstellendes
Groetnis
MEERKAT
Re: Leatherwork
Posted: Tue Apr 26, 2011 8:59 pm
by JPS
Meerkas,
sit een opasb. Stel ook belang.
Groete
JP
Re: Leatherwork
Posted: Tue Apr 26, 2011 9:00 pm
by Rooies
Taffie
Ek gesien hulle praat van daai slippers in die weg en daggaboer is aangewys deur hulle as beste padstal
in S.A. So jy sal moet roer, almal gaan nou slippers daar koop

dalk kry jy nog ou stok voor die
prys opgaan.
reds
Re: Leatherwork
Posted: Tue Apr 26, 2011 9:03 pm
by tafjak
Reds
Aangesien jy nou ons recce in die Weg is, gooi die ou nommertjie van die stalletjie. Ag toe! Ek is besig om my valiams klaar te suip as ek net dink aan m?renag se koudkry.
Laat loop!
Re: Leatherwork
Posted: Tue Apr 26, 2011 9:14 pm
by tafjak
Meerkatjie
My voete is weer rond, soek so paar 9/4x4's man! My honne het verlede jaar se slippers opgevreet, en die nuwe's ook(dom jakkalse word nooit oud nie). Dink en moet die honne skiet, miskien is dit al wat ek geskiet gaan kry in die volgende 2weke.
Laat loop met die ou foto'tjie.
Re: Leatherwork
Posted: Wed Apr 27, 2011 8:05 am
by Freek
Taffie
Die skoen/slipper hoef nie lank/hoog te wees nie, manne het dit broeke en jasse en so bietjie ho?r as enkelhoogte behoort te werk. Dit behoort net van die insteek soort te wees. Sole is weer iets anders as die normale rubber, sou eerder iets wou h? in dik leer(dieselfde as waarmee hulle perde saals aanmekaar timmer) wat die binnesool(wat ook maar skaapwol behoort te wees) ook vashou. Die rubber word soos 'n stuk ys in die koue en vererger alles net.
Vir my is daar nie veel beter as die normale skaapwol slippers nie.
Saak is reg, traai maar eers daai skaap boer padstal. As julle nie reg kom nie laat weet. Swarrie het 'n volledige toegeruste leer fabriek/mens room. Sal hom opkomandeer om JARACAL skaapwol jag slippers met lekker dik leer sole te beginne bou as julle regtig nie van die goed daar in die hande kry nie. Sal maar solank vir myself 'n paar laat maak en hier wys - moet net roer en die goed klaar kry voor die winter om is.

Re: Leatherwork
Posted: Thu Apr 28, 2011 11:09 am
by Skolla
Manne
Daar is nie dalk iemand van julle wat naby Tulbagh bly nie?
Ek het daar met die eienaar van Tarzan Shoes gepraat.
Hulle het blykbaar n "halfboot" wat spesiaal vir koue nat toestande gemaak word, met n voering, leer binne sool en waterdig.
As iemand dalk kan gaan loer?
Kontak besonderhede;
John Olde-Olthof
Tel 023-2301083/4
Hulle kan moontlik oop wees vir n spesiale skoen vir ons soort werk.
Skolla
NS. Ek het al gewonder of ek nie n paar wol slippers in n paar oorgroot waterboots moet druk nie.