Page 1 of 1
As julle my soek.....sorry.
Posted: Thu Mar 12, 2015 11:04 pm
by tau
Gaan na my geheime plekkie om so paar Bokke te skiet
Re: As julle my soek.....sorry.
Posted: Thu Mar 12, 2015 11:10 pm
by win270
Ja-ja, geniet dit en hou veiligheid maar altyd in gedagte!! Plaas asb foto's na die tyd.
Groetnis
Re: As julle my soek.....sorry.
Posted: Fri Mar 13, 2015 8:22 am
by Jacquesb
Jy moes nou spog en dit invryf, ne. Sies man!
Geniet dit!
Re: As julle my soek.....sorry.
Posted: Fri Mar 13, 2015 8:23 am
by sako 30-06
tau wrote:Gaan na my geheime plekkie om so paar Bokke te skiet
Geneit die jag.Ek wag in spanning vir die foto's en storie Maandag.
Re: As julle my soek.....sorry.
Posted: Fri Mar 13, 2015 9:36 am
by Riaan Kriel
ou Braggat.....

Geniet die naweek en rus lekker. Bring maar die fotos as bewyse anders het die jagtog mos nie gebeur nie
