Page 1 of 1

Nuwe ATN X-Sight

Posted: Wed Mar 11, 2015 5:23 pm
by hermaans
Dag almal was weer bietjie besig met boerdery dinge en die droog wil ook nog nie wyk nie. Het enige iemand al te doen gehad met die nuwe x-sight van ATN. Dis n dag en nag scope wat elektronies werk. Dit is n 18x versterking met n 50mm lens.Dit is vir +- R9000 beskikbaar. Dit lyk vir my of dit die moetewerd kan wees op n geweer wat in die dag en nag gebruik word

Re: Nuwe ATN X-Sight

Posted: Wed Mar 11, 2015 5:55 pm
by Boskamper
Ek hou die een dop, het nou daaraan gedink ??

Re: Nuwe ATN X-Sight

Posted: Wed Mar 11, 2015 7:25 pm
by dehacked
Ek het ook op die ding afgekom maar omdat ek gesoek het vir 'n digitale teleskoop wat nie paralax issues het nie. Reviews op die ATN is maar negatief oor die algemeen. Kyk maar op amazon.

Re: Nuwe ATN X-Sight

Posted: Wed Mar 11, 2015 7:28 pm
by Mac
As jy digital soek, ek het 'n Pulsar NV550 wat in die mark is.