Page 1 of 1

Nuwe Lid

Posted: Wed Mar 11, 2015 4:30 pm
by jacja
Goeie middag,

Ek is al n ruk op die forum, maar het my nog nie voorgestel nie.

Ek het groot geword in die Noord Kaap en woon in Postmasburg. Mal oor die buitelewe en is groot op jag, papierskiet, kamp en visvang.
Ek neem aktief deel aan die Bisley FTR skyfskiet disipline.

Leer graag,

Groete

Re: Nuwe Lid

Posted: Wed Mar 11, 2015 4:35 pm
by FCLoretz
welkom

Re: Nuwe Lid

Posted: Wed Mar 11, 2015 4:38 pm
by Boesman10
Welkom Jacja

Re: Nuwe Lid

Posted: Wed Mar 11, 2015 5:57 pm
by vriell
Welkom welkom !!

Re: Nuwe Lid

Posted: Wed Mar 11, 2015 8:48 pm
by JacquesT (Stompe)
Baie welkom hier

Re: Nuwe Lid

Posted: Wed Mar 11, 2015 10:16 pm
by Cornelius
Welkom!!